Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaapsche Hoop Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Kaapsche Hoop Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rudolf K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf K

Very pleasant and memorable.

We got a very friendly reception, were well advised on activities in the area and where to have dinner, and spend the evening. Breakfast was fantastic.

Wilmarene C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarene C

Great!

Dit was puik, en die gasvryheid besonder.

Kaapsche Hoop Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Pieter. Ek waardeer dit opreg en hoop om jou weer by Kaapsche Hoop Gastehuis te kan verwelkom in die toekoms. Mooi dag, Ria Bothma.

Kaapsche Hoop Gastehuis
Louis K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Awesome.

Baie lekker sal beslis weer gaan.

Kaapsche Hoop Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Louis. Julle is altyd welkom.

Kaapsche Hoop Gastehuis
Arno M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno M

100% waarde vir geld!

Ria en Susan het my dadelik laat tuis voel met hul ongelooflike gasvryheid. Die kamer was ruim en baie netjies. Pragtige dorpie met besonderse natuurskoon en uitsigte (ek het selfs van die wilde perde gesien!). Baie dankie, ek sal beslis weer by jul bespreek. Doen so voort!

Kaapsche Hoop Gastehuis se terugvoer

Baie baie dankie Arno, ons waardeer opreg. Ons sien uit om jou weer hier by ons te huisves. Groete, Ria en Susan. Kaapsche Hoop Gastehuis

Kaapsche Hoop Gastehuis
Renee R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renee R

Expectations exceeded by far. Highly recommend!

We had the absolute best time. Great location, so hospitable. Can't wait to come back!

Keren J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keren J

Beautiful room. Right in the center of town.

Our stay was wonderful. Comfortable and beautiful.

Adele V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Gerieflik skoon.

Wonderlike gasvrou. Ons het 'n bottel fonkelwyn gekry as 'n geskenk vir ons troudag. Ons gasvrou het ons so laat tuis voel, en al die lekker plekkies uitgewys om te besoek. Hulle sal ons beslis weer sien.

Erica V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V

Dit was vreeslik lekker.

Pragtige verblyf in die pragtige Kaapschehoop.

Kaapsche Hoop Gastehuis se terugvoer

Baie, baie dankie vir die mooi komplimente.
Ons waardeer baie.
Hopelik sien ons julle gou weer.

Groete
Susan
Bestuurder
Kaapsche Hoop Gastehuis

Kaapsche Hoop Gastehuis
Martin M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin M

So vriendelik, so warm, so perfek.

Van die laaste minuut-bespreking, tot die boodskappe om ons op hoogte te hou van alles, tot die uiters vriendelike ontvangs, the prag kamer in die prag dorpie, en die ongelooflike lekker ontbyt was dit so wonderlik. Ek kan net oor een ding kla, en dit is dat ons net een dag gehad het om oor te bly, wens werklik ons het meer vrye tyd gehad, maar sal dan maar vir seker moet terugkom!

Kaapsche Hoop Gastehuis se terugvoer

Middag Martin, baie, baie dankie vir die positiewe terugvoer dit is werklik vir ons 'n riem onder die hart
Kom kuier asb weer dat ons julle kan bederf
Mooi dag
Ria Bothma

Kaapsche Hoop Gastehuis
Andre K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Great stay, awesome food and atmosphere.

Cannot wait to return for a longer stay. Awesome people.

Kaapsche Hoop Gastehuis se terugvoer

Middag Andre,
Baie baie dankie weereens dat jy Kaapsche Hoop Gastehuis gekies het om by te bly en dit sal wonderlik wees om julle terug te ontvang en lekker te bederf.
Mooi dag
Ria

Kaapsche Hoop Gastehuis
Corne P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne P

Pragtige plek, goeie waarde vir geld.

Die diens was uitstekend, kos was heerlik en ons is deurentyd met gasvryheid onthaal. Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel!

Jenny T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny T

Nog net goeie diens by die webtuiste gekry, Kaapse Hoop Gastehuis net goeie diens ontvang, netheid, kos en vriendelikheid, voel soos familie.

Al wat ons nog kan sê is dit was 'n baie goeie tyd.

Kaapsche Hoop Gastehuis se terugvoer

Baie, baie dankie Jenny.
Julle is enige tyd weer welkom.

Groete
Susan

Kaapsche Hoop Gastehuis
Busisiwe N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Busisiwe N

Home away from home, but with better food!

Everything you need for a trip - neat, clean and comfortable rooms, with free WiFi. Fantastic food - be prepared to gain weight! Friendly hosts who go out of their way to make your stay as comfortable as possible.

Kaapsche Hoop Gastehuis se terugvoer

Goeie middag Jolanda. Baie dankie vir die terugvoering, ons het groot waardering daarvoor. Mooi dag,
Ria Bothma

Kaapsche Hoop Gastehuis
Stephanie R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie R

Ontspannend, lekker, pragtige omgewing.

Kaapschehoop bied 'n wegbreekkans vir elkeen wat lief is vir die natuur. Gastehuis bied uitstekende diens.

Kaapsche Hoop Gastehuis se terugvoer

Middag Stephanie, baie baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit werklik baie. Hoop om julle weer by ons te kan verwelkom. Mooi dag, Ria Bothma.

Kaapsche Hoop Gastehuis
Johan L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Wonderlike plek en ligging en baie vriendelike en hartlike eienaars.

Is baie vriendelik ontvang, lekker aandete voorberei en dit was net baie besonders.

Kaapsche Hoop Gastehuis se terugvoer

Goeie more, baie dankie vir die terugvoer. Ons het groot waardering daarvoor. Mooi dag, Ria Bothma.

Kaapsche Hoop Gastehuis
Hermanus D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus D

Uitstekend!

Ons het baie welkom gevoel en lekker gekuier by Kaapsche Hoop Gastehuis. Neels, Ria, en Susan is baie vriendelik en gasvry. Kamers is gerieflik, netjies, en warm. Onbyt was heerlik. Ons sal die Kaapsche Hoop Gastehuis enige tyd aanbeveel en sal beslis weer gaan kuier.

Kaapsche Hoop Gastehuis se terugvoer

Baie baie dankie vir die wonderlike terugvoer.
Dit is altyd so lekker om positiewe kommentaar te hoor.

Kom kuier asb gerus weer vir ons, want julle arriveer as vreemdelinge en verlaat ons as vriende..

Groete,
Susan

Kaapsche Hoop Gastehuis
Martie J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie J

Vriendelik en hulpvaardig.

Sal graag weer wil besoek.

Kaapsche Hoop Gastehuis se terugvoer

Baie dankie ons het groot waardering vir jou insette. Hoop om jou weer in die toekoms te kan verwelkom.

Mooi dag,
Ria Bothma

Kaapsche Hoop Gastehuis
Martjie K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martjie K

Heerlik!

Baie vriendelike ontvangs, ontbyt was uit die boonste rakke. Die omgewing is pragtig!

Phillip H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip H

Dit was heerlik, sal beslis weer daar gaan bly.

Baie rustig en personeel is baie gasvry en behulpsaam. Wonderlike natuurskoon met baie om te besigtig en net plattelandse gasvryheid te geniet.

Kaapsche Hoop Gastehuis se terugvoer

Baie baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Waardeer opreg baie.
Kom gerus weer.
Groete
Susan
Bestuurder

Kaapsche Hoop Gastehuis
Dorothy B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy B

Rustig.

Pragtige omgewing. Heerlike ontbyt. Personeel baie hulpvaardig.

Kaapsche Hoop Gastehuis se terugvoer

Baie baie dankie vir die pragtige kompliment. Dit was regtig lekker om julle hier te he.
Ons waardeer dit baie.
Kom kuier asb gerus weer vir ons.
Groete, Susan.

Kaapsche Hoop Gastehuis
Carien P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien P

Kaapsche Hoop Gastehuis is netjies, skoon en gerieflik.

Ons kamer het aan al ons verwagtinge voldoen. Die eienaars is baie gasvry en vriendelik en gaan uit hulle pad om die verblyf aangenaam te maak vir gaste. Die ontbyt is heerlik en beslis die moeite werd! Ons sal dié gastehuis beslis aanbeveel.

Zeus V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zeus V

Heel aanvaarbaar.

Alle basiese fasiliteite in een plek.

Kaapsche Hoop Gastehuis se terugvoer

Zeus, baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om positiewe terugvoer te kry en ons hoop dat julle weer vir ons sal kom kuier wanneer die stad druk op julle begin toepas. Mooi dag

Kaapsche Hoop Gastehuis
Ben B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B

Baie aangename en vriendelike ondervinding.

Hulle gasvryheid het alle verwagtinge oortef. Baie gawe mense en niks was vir hulle moeite om my verblyf aangenaam te maak nie.

Willem C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C

Uitstekend!

Baie lekker ontbyt, vriendelike personeel en skoon netjiese kamers. Sal definitief aanbeveel.

Kaapsche Hoop Gastehuis se terugvoer

So lekker om boodskappe soos die te kry.... heerlik met jul gesels Willem, ek hoop ons sien jul gou weer.
Julle sal altyd welkom wees.... hoopelik stap ons volgende keer saam waterval toe.

Groete
Susan
Bestuurder
Kaapsche hoop Gastehuis

Kaapsche Hoop Gastehuis
Adri D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

'n Pragtige plekkie waar mens volkome rus kan geniet. Die ontbyt was heerlik.

Ons het 'n baie aangename tydjie gehad. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Kamers gerieflik en warm. Ons sal dit enige tyd aanbeveel en sal beslis terugkeer.

Kaapsche Hoop Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige boodskap, dit maak sommer ons harte warm om hierdie tipe positiewe terugvoer te kry. Kom gerus weer u is altyd welkom. Adri, ek sal nog baie lekker met jou kan gesels. Groete en tot ons mekaar weer sien.
Groete
Susan
Bestuurder van Kaapsche Hoop Gastehuis

Kaapsche Hoop Gastehuis
Karel B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel B

Die mense, die wooneenheid, was aangenaam verras, gemaklik, mooi ingerig, het my beste verwagting oortref.

Ek was aangenaam veras met die vriendelikheid en toeganklikheid van die eienaars en bestuurders. Hulle het ons so welkom laat voel. Ek het baie lank laas tussen sulke lekker mense gekuier. Geen diens was vir hulle te veel moeite nie. Soos Neels gemaklik gesê het" "Hierdie is 'n gastehuis, jy is 'n gas in my huis.". Neels, julle het hierdie stelling gestand gedoen. Neels, Susan, Brian en Susan, baie dankie, julle het ons naweek gemaak. Sien julle gou weer.

Kaapsche Hoop Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Karel,

Baie dankie vir die waardevolle terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gekuier het en "vars" kan terug keer huis toe om 'n volgende week vol energie te kan begin.

Hoop om julle gou weer by ons te verwelkom.

Mooi dag
Neels en Ria Bothma (Eienaars)

Kaapsche Hoop Gastehuis
Reyaan U - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reyaan U

Baie vriendelik en gemaklik.

Beveel hierdie aan. Veilig, vriendelik en gemaklik.

Kaapsche Hoop Gastehuis se terugvoer

Goeiemore
Dit was heerlik om julle hier te hê. Ek wag vir die volgende kuier.
Groete, Susan.
Bestuurder
Kaapsche Hoop Gastehuis

Kaapsche Hoop Gastehuis
Duncan R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan R

Friendly hosts, great food.

See stars.

Kaapsche Hoop Gastehuis se terugvoer

Thank you Duncan, it was really a pleasure having you with us. Thank you for the great review we appreciate.
Kind regards,
Ria Bothma

Kaapsche Hoop Gastehuis
Tanya O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya O

A must stay.

Of all the places we stayed this December, Kaapsche Hoop Gastehuis is on top of our list to revisit. Here's what you need to know about the rooms: Spacious, neat and tasteful decor. The extras and attention to detail is great value for money, from the chocolates and fresh flowers on the bed to the stocked mini bar, we loved it all. The room comes with everything you would ever need: An aircon if you're hot and an electric blanket if you're cold. Mosquito plug, hairdryer, extra blanket and towels. This was also the only accommodation with a proper bed and soft pillows. The horses roam the property and slept in front of our room. The hosts are very friendly and Ria makes a great omelette! Thanks for the engagement champagne.

Kaapsche Hoop Gastehuis se terugvoer

Baie, baie dankie. Dit was wonderlik om julle by ons te hê. Baie geluk weereens met die verlowing en hoop om julle weer hier by ons te kan verwelkom.
Groete,
Ria Bothma

Kaapsche Hoop Gastehuis
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Preez-straat 160, Kaapschehoop, 1211, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3ff08db2f65296fe969f906ccc79b40056ab1da91063b57cb2babae9e57738ce55f0db4d5adeae3637322a6b69b3341d429?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 160 Du Preez Street Kaapschehoop 1211 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.590576037456 30.766690153967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang