Kaapsehoop Horse Trails - Trail House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, Kaapsehoop-weg, Kaapsehoop, 1209, Mpumalanga
- Vanaf R2 800 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Kaapsehoop Horse Trails - Trail House is op 'n plaas bo-op die Drakensberg-platorand aan die buitewyke van Kaapsehoop geleë. Dit bied gerieflike verblyf aan natuurliefhebbers en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige naweekwegbreek.
Die plaashuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddes en die derde slaapkamer het 1 enkelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad. Daar is 'n aparte stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, basiese toebehore en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel en lei na 'n stoep met 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Perdry op begeleide roetes is op die plaas beskikbaar en aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan en geskiedkundige toere in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- N4, Kaapsehoop-weg, Kaapsehoop, 1209, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, Kaapsehoop-weg, Kaapsehoop, 1209, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang