Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaapsehoop Horse Trails

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Kaapsehoop Horse Trails
Netheid
3.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Tony E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony E

Besonders.

Awesome plek. Baie goeie ligging.

Chris V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Baie gerieflik en ontspannend.

Baie aangenaam en gerieflik.

Zelda B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B

Rustig.

Baie lekker. Rustig. Mooi uitsig.

Louise S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Exceptional and just what was needed!

Wow, what a break away! Your hosts are so awesome and demonstrate authentic hospitality, making sure you feel comfortable and taken care of! Thank you so much, we will be back!

Gerda L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda L

Kuier was heerlik, rustig sonder baie mense, omring deur die natuur.

Dit was 'n welkome wegkom van die stad af. Rustig en baie mooi natuurskoon. Ou plaashuis het 'n besondere atmosfeer en die perde (mak en wild) was terapie.

Jolanda R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda R

Rustigheid verseker.

As jy rustigheid en wonderlike sonsondergange soek, is dit die plek. Perde op die voorstoep. Als wat mens nodig het vir 'n wegbreek uit die stad, sonder die fieterjasies. Basies toegerus, maar gemaklik.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Luan L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Luan L

Sal nie aanbeveel nie.

Geen water by aankoms nie, watertenk was leeg en moes 'n uur wag vir water om gepomp te word, toe daar later water is, was daar slegs 'n klein straaltjie warm water in die stort. Alhoewel daar vir ons gesê is daar is geen misdaad nie, bly dit SA en daar is geen slotte op die deure nie. Die beddegoed was darem skoon, maar omdat dit bruin en oud is, lyk dit glad nie skoon en netjies nie. My eerlike opinie, as ek weet wat ek nou weet, sou ek eerder R300-R500 ekstra betaal het vir 'n ander gastehuis in die area.

Kaapsehoop Horse Trails se terugvoer

Luan L, Ons is jammer oor jou ongewone slegte ervaring. Ons wil graag hier wel noem dat die water probleem 'n ongewone gebeurtenis buite ons beheer was. Die huise kan almal van binne af sluit en bedags is daar genoeg personeel teenwoordig. Verder wil ons ook noem dat ons beplan opgradering van die linne, maar hou ook ingedagte dat wit lakens nie baie prakties is in die omgewing met sy rooi grond.

Kaapsehoop Horse Trails
Anelda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda V

Dis die mooiste huisie. Perdry was ook lekker vir die kids.

Bed slaap baie lekker. Perde is mooi.

Brigitte V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte V

It was absolutely amazing.

It was a really amazing horsey adventure. Scooters are highly advisable - lots and lots of fun. Go walk to the waterfall.

Cherryl D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherryl D

Rustic and very good for the soul

Rustic and really great for horse lovers and those who need to get away from big city life. Loved it and will go again.

Pieter G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter G

Uiters teleurgesteld.

Plek is vervalle. Toilet is buite op die stoep. Geen deurhandvatsels, slegs skuiwers aan deure. Bad het roesmerke. Wasbakprop met draad vasgemaak. Vloerlyste toon erge tekens van termiete. Stortgordyn pas nie, geen rakkie vir seep of sjampoe. Geen bedmatjies, plek moes al lankal uitgeverf gewees het ens, ens. Die lys kan nog lank aangaan. Nooit weer nie. Gemeet teen ander gastehuise behoort hulle iemand te betaal om daar te oornag.

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaapsehoopweg, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPaiD2xLt0h5y3jPYSHJEIBnVYqx7OV2QTLrliCuH4BEfGfYwjO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 Kaapsehoop Road Kaapschehoop 1209 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -25.557637 30.731774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang