Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaapsehoop Horse Trails

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Tony E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Besonders. Awesome plek. Baie goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie gerieflik en ontspannend. Baie aangenaam en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Rustig. Baie lekker. Rustig. Mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Exceptional and just what was needed! Wow, what a break away! Your hosts are so awesome and demonstrate authentic hospitality, making sure you feel comfortable and taken care of! Thank you so much, we will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Kuier was heerlik, rustig sonder baie mense, omring deur die natuur. Dit was 'n welkome wegkom van die stad af. Rustig en baie mooi natuurskoon. Ou plaashuis het 'n besondere atmosfeer en die perde (mak en wild) was terapie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jolanda R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Rustigheid verseker. As jy rustigheid en wonderlike sonsondergange soek, is dit die plek. Perde op die voorstoep. Als wat mens nodig het vir 'n wegbreek uit die stad, sonder die fieterjasies. Basies toegerus, maar gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mrt 2023

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Luan L
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Jun 2023

Sal nie aanbeveel nie. Geen water by aankoms nie, watertenk was leeg en moes 'n uur wag vir water om gepomp te word, toe daar later water is, was daar slegs 'n klein straaltjie warm water in die stort. Alhoewel daar vir ons gesê is daar is geen misdaad nie, bly dit SA en daar is geen slotte op die deure nie. Die beddegoed was darem skoon, maar omdat dit bruin en oud is, lyk dit glad nie skoon en netjies nie. My eerlike opinie, as ek weet wat ek nou weet, sou ek eerder R300-R500 ekstra betaal het vir 'n ander gastehuis in die area.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Linda
Kaapsehoop Horse Trails
Luan L, Ons is jammer oor jou ongewone slegte ervaring. Ons wil graag hier wel noem dat die water probleem 'n ongewone gebeurtenis buite ons beheer was. Die huise kan almal van binne af sluit en bedags is daar genoeg personeel teenwoordig. Verder wil ons ook noem dat ons beplan opgradering van die linne, maar hou ook ingedagte dat wit lakens nie baie prakties is in die omgewing met sy rooi grond.

Anelda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Dis die mooiste huisie. Perdry was ook lekker vir die kids. Bed slaap baie lekker. Perde is mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigitte V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

It was absolutely amazing. It was a really amazing horsey adventure. Scooters are highly advisable - lots and lots of fun. Go walk to the waterfall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaapsehoopweg, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPaiD2xLt0h5y3jPYSHJEIBnVYqx7OV2QTLrliCuH4BEfGfYwjO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 Kaapsehoop Road Kaapschehoop 1209 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -25.557637 30.731774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang