Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaapzicht

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sweetwater-weg 43, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Vanaf R925 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Kaapzicht in 'n Kaaps-Hollandse styl is in 'n pragtige tuin in Gordonsbaai geleë en bied gaste modern gemeubileerde selfsorg-eenhede.

Kaapzicht bied gaste 'n keuse om die Kothuis of die Loft te bespreek, wat albei tot 4 mense kan akkommodeer. Elkeen van die eenhede beskik oor 2 slaapkamers en het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die eenhede het elkeen 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n stoof en 'n mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Ander geriewe sluit WiFi, slim-TV's met Netflix en sonkrag in.

Die Kothuis maak oop op 'n terras, en Loft op 'n balkon met uitsigte oor die tuin, en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Neem asseblief kennis dat die eienaar met hul troeteldiere op die perseel woon, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Gordonsbaai bied 'n verskeidenheid restaurante, kafees en kroeë, asook doendinge soos visvang, branderplankry, swem, sonsondergangvaarte en walviskyk in seisoen. Gaste kan die Helderberg-wynroete verken of die Strand Waterworld & Pretpark besoek, en meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir Kaapzicht
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Sweetwater-weg 43, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaapzicht het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R925
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R925
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sweetwater-weg 43, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd998452344843d7d6cdf4d379ff7bd866d1cefcd89c3f63f0097e475b4f68177236981d411aebdbdc868a7287340d701f254?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 43 Sweet Water Road Gordon’s Bay 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.14728218319 18.903951877721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang