Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kabashi

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 42, Gemstone-pad, Centurion (buitewyke), 0210, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kabashi is 'n sjiek, romantiese, selfsorg-houthuis in die Krokodilrivier-reservaat, 'n beskermde natuurbewaararea aan die buitewyke van Centurion. Dit is sowat 28 km vanaf Midrand en sowat 25 km vanaf Hartbeespoortdam en die ideale wegbreek vir gaste wat hul siel wil herlaai.

Die houthuis bied gemaklike slaapplek aan 2 volwassenes. Die oopplan-uitleg beskik oor 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eetgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot 'n Afrika-lapa met braai- en eetgeriewe. Die houtvuur-warmbad bied heerlike, romantiese ontspanning, met 'n wonderlike uitsig op die Magaliesbergreeks. Die sonsondergang hier is werklik spesiaal. Onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien.

Kabashi is die ideale wegbreek vir gaste op soek na rustigheid, en kalmte. Gaste het toegang tot wandelpaadjies, voëlkyk, bosveld en grasvlaktes.
Daar is ook wonderlike bergfietspaaie vir gaste wat dit graag wil verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erfdeel 42, Gemstone-pad, Centurion (buitewyke), 0210, Gauteng
  • Gaste dink Kabashi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 42, Gemstone-pad, Centurion (buitewyke), 0210, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45f23596e524bc7cdf3f4030b8e9d784ae0676246be352d384421fa9eeb09dacfe44a71ed632f4c5c2b429969663843cc8e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Portion 42, Gemstone Road Centurion Outlaying Area 0210 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.870238192311 27.959140927202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang