Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kabeljassie

Selfsorg

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.5
Veiligheid
3.5
Lizaan S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jun 2024

Ons geniet altyd Mosselbaai se lieflike weer. Plekkie was netjies en skoon. Die eiendom is op 'n relatief besige pad geleë. Slegs parkeerplek voor die huis in die straat. WiFi en TV is beskikbaar, maar nie ingesluit nie - data en streaming is vir jou eie rekening.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sanette Z
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Mrt 2024

Ons kuier was lekker toe ons besef dit is wat dit is "work with it". Die huis is baie lekker geleë loopafstand van die see en winkels, maar ongelukkig dink ek nie dit is waarde vir geld nie. Die advertensie is ook misleidend. Daar is geen WiFi nie; jy moet data koop as jy WiFi wil gebruik en TV kyk. Dit het ons 'n halfuur geneem om dit te probeer laai toe gee ons op. Dit is ook nie 'n selfsorg eenheid nie; daar is nie 'n wasmasjien nie. Ons moes rondry om 'n Laundromat te kry. Ek dink dit alles moet op die advertensie wees. Dit is nie lekker as jou lang naweek so begin nie. Die huis was netjies, maar die braai-area nie so baie nie. Ek het die eienaar laat weet, en hy het geskakel en regtig probeer om dit reg te stel. Data van sy kant gelaai en hy het ook laat weet hy sal 'n R500 voucher stuur om uit te gaan eet. Ek waardeer dit. Ek dink net vir amper per aand maak dit nie sin nie; jy moet nog WiFi bysit en Laundromat-kostes.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Lourens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 48, Mosselbaai, 2000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60f15621051185f9ea0079af4843233d3ba7fa8b7b34b9f217424e23ebc9f40f27d85e2af4a5f9466a1ff1ea29ff3fcd0ad3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 48 Montagu Street Mossel Bay 2000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1842018 22.1490993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang