Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kabeljassie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 48, Mosselbaai, 2000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kabeljassie is 'n bekoorlike 100 jaar oue kliphuis wat in Mosselbaai geleë is. Hierdie selfsorgvakansiehuis is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid restaurante vir gaste se gerief.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Beide die tweede en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul etes saam kan geniet. Die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gaste kan ontspan in die buitelugvermaakarea wat braaigeriewe en buitesitplek het.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.5
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Lourens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Montagustraat 48, Mosselbaai, 2000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kabeljassie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 48, Mosselbaai, 2000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60f15621051185f9ea0079af4843233d3ba7fa8b7b34b9f217424e23ebc9f40f27d85e2af4a5f9466a1ff1ea29ff3fcd0ad3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 48 Montagu Street Mossel Bay 2000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1842018 22.1490993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang