Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kabeljoe

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2025 tot 1 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 39, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 R2 125 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kabeljoe is in Gouritzmond geleë en is 30 meter van die see af en bied asemrowende uitsigte oor die branders wat teen die oewer neerstort, met 'n groot stoep (veranda) perfek vir walvis- en dolfynkyk.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Die oopplan-sitarea beskik oor 'n binnebraai en 'n TV. Daar is 'n omheinde agterplaas waar kinders veilig kan speel.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, kajakvaart, waterparke en walviskyk in en gaste kan die Gondwana-wildreservaat verken. Hierdie eiendom is naby die rotspoele en 'n kort entjie se stap van die strand af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Kusweg 39, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kabeljoe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 125
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 125
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 39, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb685f1958e860ea65bb9806442bb62eda4e96447eb615fa659cb2f880ae003b51911bb3d376ed13b9f4abe09a814e9c2aa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 125 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 39 Kus Road Gouritzmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3539275 21.8813934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang