Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kabeljou 202

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Deone N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Fantasties. Dit was regtig 'n baie lekker blyplek, lekker rustig en ontspannend, mens kan lekker die see hoor vanuit die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker. Die plekkie was skoon en netjies. Dit is loopafstand van die Hartenbos seefront af (dit is nie eens 'n volledige blok van die waterfront af nie). Ons het dit baie geniet. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Gerieflik, rustig, veilig. Baie lekker gebly! Veilige parkering en loopafstand van byna alles.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Was 'n baie lekker besoek, definitief die moeite werd. Sal weer gaan. Baie lekker, dankie. Veilige plek met lekker mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois J
Lang verblyf
4.6
Jan 2024

Lekker uitrus vakansie. Alles is loopafstand. Goeie see-uitsig vanaf braai-area. Skoon en netjies met intrek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sj V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Baie lekker gewees. Baie lekker en mooi uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Kabeljou 202 is puik. Sal weer daar boek. Veilig. Netjies en goed ingerig. Puik agent, Wanda, met afhaal van sleutel. Loop afstand van als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annie D
Lang verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2023

Was heerlik. Lekker gekuier veral op balkon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ludwig M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Rus en vrede met see-uitsig. Waarde vir geld, geleë loopafstand na see en winkels en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Heerlik veilig en naby alle aktiwiteite. Ons het dit vreeslik geniet omdat dit loopafstand van die besigheidskern is asook die see. Sekuriteit bied vir voertuig, asook gedeeltelike see-uitsig. Sal vir seker weer daar kom bly. Die prys wat ons betaal het was ook baie billik en dit maak dit net nog meer aantreklik om daar te wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cornè Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 96, Kabeljou 202, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a986c8077f847efbb386d073ceffa7f7d4e1ce670d35b8c2e89b489028e358e5d390600753674b0ee9524b984ea0144978d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 96 Port Natal Avenue Kabeljou 202 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.12815785999 22.114405075593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang