Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kabeljou 202

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cornè Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Kabeljou 202
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Deone N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deone N

Fantasties.

Dit was regtig 'n baie lekker blyplek, lekker rustig en ontspannend, mens kan lekker die see hoor vanuit die woonstel.

Samantha P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha P

Baie lekker.

Die plekkie was skoon en netjies. Dit is loopafstand van die Hartenbos seefront af (dit is nie eens 'n volledige blok van die waterfront af nie). Ons het dit baie geniet. Sal weer daar bly.

Quintin V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin V

Gerieflik, rustig, veilig.

Baie lekker gebly! Veilige parkering en loopafstand van byna alles.

Danie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S

Was 'n baie lekker besoek, definitief die moeite werd. Sal weer gaan.

Baie lekker, dankie. Veilige plek met lekker mense.

Francois J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Lekker uitrus vakansie.

Alles is loopafstand. Goeie see-uitsig vanaf braai-area. Skoon en netjies met intrek.

Sj V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sj V

Baie lekker gewees.

Baie lekker en mooi uitsig.

Louise R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise R

Kabeljou 202 is puik. Sal weer daar boek.

Veilig. Netjies en goed ingerig. Puik agent, Wanda, met afhaal van sleutel. Loop afstand van als.

Annie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annie D

Was heerlik.

Lekker gekuier veral op balkon.

Ludwig M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig M

Rus en vrede met see-uitsig.

Waarde vir geld, geleë loopafstand na see en winkels en baie rustig.

Ina B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Heerlik veilig en naby alle aktiwiteite.

Ons het dit vreeslik geniet omdat dit loopafstand van die besigheidskern is asook die see. Sekuriteit bied vir voertuig, asook gedeeltelike see-uitsig. Sal vir seker weer daar kom bly. Die prys wat ons betaal het was ook baie billik en dit maak dit net nog meer aantreklik om daar te wil bly.

Juan G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan G

Veiligheid is goed, plek is netjies geen probleme nie.

Plek is netjies, goed geleë naby winkelsentrum in loop afstand. Loop afstand van die strand af.

Bertus B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus B

Was baie lekker.

Het probleme gehad met aankoms. Volgens opsigter het sy ons eers paar dae later verwag. Die adres wat aangegee is waar sleutel opgetel moes word was ook verkeerd. Kommunikasie tussen die webblad en die opsigter was gebrekkig. Woonstel het werk nodig. Swart vlekke teen plafon/dak van hoofslaapkamer. Dit skep indruk dat die woonstel nie behoorlik onderhou word nie. Andersins was die tydjie daar baie aangenaam.

Anneline C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anneline C

Winderig.

Ons het ingevlieg, ons het dus nie 'n koelboks of 'n sambreel saamgebring nie. Ek sou dit graag wou hê. Anders het ons baie lekker gebly. Ek was ook nie bewus dat ons krag moes koop nie.

Rudie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudie V

Was heerlik en gerieflik.

Voldoende ruimte en gerief. Stapelbed was egter baie lendelam en gevaarlik om op te slaap. Matrasse maar op die grond gegooi. Alles wat jy nodig het is daar. Puik geleë. Pragtige skoon en netjiese kompleks.

Frans P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P

Dit was fantasties.

Kabeljou 202 is ’n baie netjiese woonstel, op ’n baie goeie ligging, ek sal enige tyd weer in Kabeljou 202 woon. Die dame wat die sleutel oorhandig het was ook baie vriendelik en baie behulpsaam. Definitief ’n goeie plek om jou vakansie te spandeer.

Reinette S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette S

Baie aangenaam en rustig. Lekker uitgerus.

Baie lekker gerus en nuwe ervarings gehad. Sal dit binnekort weer doen.

Alda B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alda B

Ligging van plek perfek - die verkeer in die straat is net bietjie erg!

Ons het baie lekker gebly!

Ockert H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert H

Lekker skoon, netjiese, gerieflike sentrale blyplek met mooi uitsigte.

Woonstel is skoon en netjies gewees. Woonstel is lekker sentraal geleë, stapafstand van alles soos die winkels, see, ATKV en warm swembad. Uitsig maak dit net soveel beter.

Marilize B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize B

The stay was very nice.

I would recommend Kabeljou 202 to anyone, it was very nice.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 96, Kabeljou 202, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a986c8077f847efbb386d073ceffa7f7d4e1ce670d35b8c2e89b489028e358e5d390600753674b0ee9524b984ea0144978d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 96 Port Natal Avenue Kabeljou 202 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.12815785999 22.114405075593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang