Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kabeljou 202

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 96, Kabeljou 202, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kabeljou 202 is 300 m van die strand af geleë en is 'n ruim selfsorgwoonstel vir tot 6 mense in Hartenbos.

Die woonstel is op die tweede verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en oorhoofse stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 'n enkelbed sowel as 'n stapelbed het. 'n Enkelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar. Gaste moet asseblief hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met DStv het, en lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai-area, asook 'n gedeeltelike see-uitsig. Veilige parkeerplek word voorsien. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kabeljou 202 is 300 m vanaf die Waterpark en 350 m vanaf die Hartenbos Seefront-sentrum geleë. Gaste kan gaan visvang of swem, die walvisse en dolfyne tussen Mei en November kyk, of die ATKV-Hartenbos Museum van die Groot Trek besoek, en meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xSlaapsaalbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Kabeljou 202
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cornè Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Port Natal-laan 96, Kabeljou 202, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kabeljou 202 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 96, Kabeljou 202, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a986c8077f847efbb386d073ceffa7f7d4e1ce670d35b8c2e89b489028e358e5d390600753674b0ee9524b984ea0144978d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 96 Port Natal Avenue Kabeljou 202 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.12815785999 22.114405075593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang