Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kabeljou House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljou-straat 21b, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kabeljou House is in Pearly Beach, 'n dorpie in die Overberg-distrik van die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderkamer en 2 badkamers met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed, en die solderkamer met 1 enkelbed en 1 enkelmatras. Die eerste badkamer het 'n stort oor die bad en die tweede badkamer het slegs 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is, 'n kroegarea en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser en mikrogolfoond.

Braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEkstra enkelmatras
Badkamer 1

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Marilyn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Kabeljou-straat 21b, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljou-straat 21b, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2490ce49aadab6e92a8d54cab8d177eb9d8f8ae5722a2f5127033404d8b8e757ba088d76882cd4a3db1e06b5e912c67b3728?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 21b Kabeljou Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.668401139923 19.518681893254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang