Kadima Safari Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R257, Kadima Safari Lodge, Liverpoolplaas 7, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Kadima Safari Lodge is op 'n plaas in Liverpool, net buite Hoedspruit geleë. Hierdie verblyf is langs 'n rivier waar sebras, koedoes, waterbokke, rooibokke, duikers, steenbokke en njalas op gaste se drumpel rondloop. Hierdie selfsorglodge is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Kadima bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 slaapkamers wat 'n dubbelbed het en 2 ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Handdoeke en toiletware word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n buite-onthaalarea met 'n swembad, vuurput en braaigeriewe.
Daar is 'n putt-puttbaan, 'n uitkykdek by die berg en baie paaie wat gaste vir 'n wildkyk-ervaring kan ry. Uitstappies kan gereël word en sluit eksklusiewe Groot 5-wildritte in die Groter Kruger tot bos-etes in 'n wildreservaat, ginproe-toere en bootritte op die Blyderivierspoort in. Kadima is net buite die Krugerwildtuin se Orpen-hek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- R257, Kadima Safari Lodge, Liverpoolplaas 7, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Kadima Safari Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R257, Kadima Safari Lodge, Liverpoolplaas 7, Hoedspruit, 1380, Limpopo