Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kahara Maluti Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ida V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lieflik, ruim, goed toegerus, netjies. Die eenheid apart was perfek. Absoluut aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Kahara Maluti Lodge
Baie dankie vir u mooi terugvoer! Ons waardeer dit opreg

Jane B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Amazing. We had a lovely time. It can be quite hot on the upper level. Be aware if you are going to use the third and fourth bedrooms. If you're coming with dogs, rest assured, big or small, they will not escape this very well-secured perimeter. And the garden, wow. You can easily get takeaways the whole weekend and just explore the garden. Lovely braai area too. The veranda is also amazing for reading. Everything about our stay was lovely, and we also appreciated the free bottle of wine. You will see us again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Kahara Maluti Lodge
Thank you for your lovely review ! Much appreciated !

Keith B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Idyllic, peaceful stay in the shadow of the Maluti mountains. Plenty of space and beautifully appointed. We only stayed for a weekend, but wished it was for much longer. The weather was sunny, the lodge was sprawling and had everything we needed, including a great braai area. Only complaint from the kids was that there was no swimming pool, but that didn't really detract from a wonderful getaway in Clarens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Nice winter weekend. It is a lovely property, well situated. Our highlights were the garden and the verandah. The upstairs bathroom needs some serious TLC. It didn't affect how the bathroom worked. An older bathroom suite appears to have been refitted into a space too small for it, and this made it a bit awkward to use. I would, though, stay there again. Easy access to town, to the Clarens conservancy, and out of the way of the noisier spots.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eugene V
Kort verblyf
4.2
Apr 2024

Goeie uitrus, ruim huis en tuin, baie spasie vir elkeen om te ontspan. Ons tweede besoek en het weereens baie geniet. Ons het die keer vriende saamgeneem en almal het geniet. Die huis en perseel leen hom daaraan uit dat mens jou privaatheid ook kan geniet wanneer jy so verkies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Kahara Maluti Lodge
Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Waardeer opreg

Petronella C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Wonderful visit and stay. Comfortable, roomy, lovely big garden, convenient. The furnishing was attractive, beds comfortable, electric blankets, 2 fridges. well-equipped, (gas heaters, gas stove plates, some lights to cope with load shedding). Loads of hot water. Everything worked. Perfect holiday home. Close to walks, town and restaurants, and our host, Fran, was friendly and efficient. A perfect holiday home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Verblyf was van hoogstaande gehalte. Die huis is ten volle toegerus en uiters netjies. Baie dankie. Ons het heerlik gekuier en die pragtige groot tuin was voorwaar 'n lushof. Die hondekinders het die spasie baie geniet. Ons sal in die toekoms verseker weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Kahara Maluti Lodge
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Eugene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Gesellige en pragtige woning met fantastiese en groot tuin. Voorwaar 'n lekker kuier en 'n besoek wat ons weer sal doen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel P
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Ons het heerlik saam gekuier. Ons was saam met ons getroude kinders vir langnaweek by Kahara Maluti Lodge. Dit was gesellig en warm, alles netjies en skoon, met alles wat jy nodig het. Die 2de onderste slaapkamer is buite die huis, wat gelyk het volgens die webwerf of dit ook binne die huis is. Die boonste badkamer wat gedeel word is 'n bad met 'n stort in, die badkamer het bietjie opknapping nodg, dalk net 'n lekker stort. Verder was alles heerlik. Die uitsigte is pragtig en die huis en stoep is heerlik sonnig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maritza D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2023

Baie gerieflik. Skoon en netjies. Pragtige groot stoep. Lieflike tuin met 'n groot verskeidenheid voëllewe. Mooi uitsig oor die berg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 282

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R4 680
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 680
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 100, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABtIteJxzEvJlvlqati3v7Mcduq0RQ1t18vdZzW6LXV3zxkh0cZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 680 per nag, vir 8 mense 26 5 1 5 100 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518356978699 28.415217285879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang