Kahmatrica
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R62, Plaas Rietrivier, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kahmatrica bied B&B-verblyf op 'n werkende vrugteplaas langs die bekende R62 tussen Montagu en Barrydale aan die hang van die Langeberge.
Die ouwêreldse sjarme van die outentiek-gerestoureerde hoofhuis wat in 1911 deur die NG-kerk gebou en as skooltjie gebruik is, is behou en die werkershut is omskep in twee afsonderlike kamers elk met 'n en suite-badkamer.
Daar is die Blou-kamer en die Groen-kamer, elk met sy eie privaat ingang. Die kamers het elk ’n koningingrootte-bed, WIFI, 'n yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe.
Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Kahmatrica is 24 km vanaf Montagu.
Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 bedien. Gaste kan in die swembad afkoel, voetslaan, die bergfietsroetes ry of in die tuin ontspan en die lieflike berg- en wingerd-uitsig geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Langs die R62, Plaas Rietrivier, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R62, Plaas Rietrivier, Montagu, 6720, Wes-Kaap