Kai-Oms Backpackers
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jaenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Helena H - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Lourens B - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik, eerste keer in Outjo. Less is more.
Jan H - Mei 2024
Algehele gradering
Tipies "backpacker".
Kai-Oms Backpackers se terugvoer
Goeiedag Jan
Jy bedoel seker dat ons jul 'nie geval het nie.'
Soos altyd het ons uit ons pad gegaan om jul tuis te laat voel.
Ons het lekker gesels en gekuier saam met julle.
Voorspoed vorentoe.
Vriendelike groete
Kai OMS Backpackers
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meesterlaan 2, Outjo, 0000, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang