Kai-Oms Backpackers
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meesterlaan 2, Outjo, 0000, Kunene
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kai-Oms Backpackers bied gerieflike verblyf in Outjo, die poort na Etosha Nasionale Park. Dis die ideale ligging vir dié wat die area wil verken of as ’n oornagblyplek vir gaste wat op pad is na Etosha Nasionale Park of die Skedelkus.
Verblyf word in 5 kamers gebied. Gaste het toegang tot badkamers wat gedeel word en ’n gemeenskaplike selfsorg-kombuis. Die rugsakereisigers beid braaigeriewe, gratis WiFi, ’n wasgoeddiens en veilige parkeerplek. Die eienaars is diereliefhebbers, so daar is baie diere op die perseel, asook volop voëllewe.
Die ligging is ideaal vir dié wat die omliggingde besienswaardighede wil besoek soos die Rock Finger, Petrified-woud, Twyfelfontein Orrelpypiers en Brandberg.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jaenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Meesterlaan 2, Outjo, 0000, Kunene
- Gaste dink Kai-Oms Backpackers het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meesterlaan 2, Outjo, 0000, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang