Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaia

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Magda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Pragtige omgewing. Gerieflike Kaia met alles wat nodig is. Warm ontvangs. Netjies en skoon akkommodasie met alles wat nodig is vir 'n goeie rus. Beslis 'n Kaia om weer te boek. Sal nooit so 'n bespreking / afspraak mis nie! Baie dankie en mooiste wense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Wonderful! We were a bit late, but still given a warm welcome and shown to the Kaia, a beautifully appointed simple abode in tune with nature. Clean, comfortable, sustainable living, in close driving distance to an open unspoiled beach where one could walk for miles and only pass one or two people, who would greet us with a friendly exchange of words. We loved our stay and haven't stopped raving about the place! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Rustic - fantasties. As jy van rustic hou, is hierdie fantasties, rustig en geleë in 'n beeldskone araea. Hier kan jy jou batterye herlaai en lekker jou kop skoon maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick Y
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

Wild and rustic escape with sweeping ocean views. This viewsome off-grid escape, a cosy and comfortable self-catering wooden chalet perched above Boggomsbaai, will make you wish you booked for longer. Thoughtful touches, like the bathrobe hanging next to the shower, will enhance your stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Heerlike rustige plekkie. Dit is 'n oulike huisie met alles wat jy nodig het (miskien dalk net 'n rasper wat kort). Die kaggeltjie in die kamer is 'n wenner. Stort is heerlik warm. Die beperkte elektrisiteit maak nie saak nie, die natuurskoon en rustigheid maak op vir alles! Ons het baie lekker gekuier, sal beslis weer gaan!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2023

Rustig, privaat en 'n pragtige uitsig. Heerlik ontspan, Boggomsbaai is 'n juweel!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2022

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Fred Orban / Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 250 - Buffelsfontein 31, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea0275a9d587ae3a9875889130eb1f152f749c3066e52d8d38f093ff3b1b102206e9fb219e5c18b78fcd5b70f154bbffa4e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Portion 250 - 31 Buffelsfontein Boggoms Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.257730819481 21.910468715275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang