Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KaiaMina at Hartenbos

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Amanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

I had a lovely time at KaiaMina at Hartenbos and would definitely visit again. I had a wonderful stay at KaiaMina at Hartenbos. We were welcomed by the friendly host. We enjoyed the quiet environment and will definitely visit again, or recommend to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Was my eerste keer in Hartenbos/Mosselbaai, weet net ek sal weer teruggaan. My verblyf was aangenaam en rustig. Die uitsig van my voordeur was so mooi groen in die oggende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Heerlik gebly, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Heerlik gewees. Heerlike verblyf en gasvryheid, sal hulle beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norma O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sal weer gebruik maak van woonstel. Lekker gebly, mooi skoon. Goed ontvang deur die eienaar. Heerlike melktert. Wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsay S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome. Excellent. We had no problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie stil netjiese tuinwoonstel. Alles wat ons benodig het vir die naweek. Baie netjiese tuinwoonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld met baie mooi en lekker verblyf. Fantastiese plekkie! Bietjie uit die buzz en baie gerieflik, skoon en netjies. Ons al baie plekkies bespreek deur die webtuiste en moet eerlikwaar sê hierdie eenheid definitief van die beste. Gasheer en gasvrou is baie vriendelik en die melktert en lekker koffie toe ons arriveer was sommer lekker en laat mens sommer dadelik tuis voel. Eenheid is baie goed toegerus ook!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie baie lekker. Het fantasties gebly. Plekkie baie mooi en puik gemeubileer. Op ons persoonlike graderingskaal kan ons 5 uit 5 gee. Dankie vir julle gasvryheid en daardie MELKTERT.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Die wegbreek was die moeite werd. Was baie lekker. Gasvrou, gasheer en kinders baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 84, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkiD9vqxDvk7bneyZeAo0e4W1MtfbqueIeWD02tpw78g8yDP8eE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 106 5 1 5 84 Essenhout Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.122407833809 22.103274464607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang