Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KaiaMina at Hartenbos

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 106 resensies vir KaiaMina at Hartenbos
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Amanda S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

I had a lovely time at KaiaMina at Hartenbos and would definitely visit again.

I had a wonderful stay at KaiaMina at Hartenbos. We were welcomed by the friendly host. We enjoyed the quiet environment and will definitely visit again, or recommend to others.

Tessa M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa M

Was my eerste keer in Hartenbos/Mosselbaai, weet net ek sal weer teruggaan.

My verblyf was aangenaam en rustig. Die uitsig van my voordeur was so mooi groen in die oggende.

Jannie F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie F

Uitstekend.

Heerlik gebly, netjies en gerieflik.

Marius S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Heerlik gewees.

Heerlike verblyf en gasvryheid, sal hulle beslis weer besoek.

Norma O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma O

Sal weer gebruik maak van woonstel.

Lekker gebly, mooi skoon. Goed ontvang deur die eienaar. Heerlike melktert. Wenner.

Lindsay S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay S

Awesome.

Excellent. We had no problems.

Magda S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Baie stil netjiese tuinwoonstel. Alles wat ons benodig het vir die naweek.

Baie netjiese tuinwoonstel.

Andre D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Waarde vir geld met baie mooi en lekker verblyf.

Fantastiese plekkie! Bietjie uit die buzz en baie gerieflik, skoon en netjies. Ons al baie plekkies bespreek deur die webtuiste en moet eerlikwaar sê hierdie eenheid definitief van die beste. Gasheer en gasvrou is baie vriendelik en die melktert en lekker koffie toe ons arriveer was sommer lekker en laat mens sommer dadelik tuis voel. Eenheid is baie goed toegerus ook!

Gawie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie B

Baie baie lekker.

Het fantasties gebly. Plekkie baie mooi en puik gemeubileer. Op ons persoonlike graderingskaal kan ons 5 uit 5 gee. Dankie vir julle gasvryheid en daardie MELKTERT.

Beatrice V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice V

Die wegbreek was die moeite werd.

Was baie lekker. Gasvrou, gasheer en kinders baie vriendelik.

Anthony R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony R

Dit was 'n heerlike kuiertjie.

Het in 'n skoon, netjiese, mooi omgewing gebly en die gasvrou was baie behulpsaam. Hoogs aan te beveel!

Charles R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles R

Sal dit beslis aanbeveel.

Fantasties, sal beslis weer daarvan gebruik maak. Uitstekende diens.

Am D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Am D

Rustig.

Baie netjies. Heerlike melktert deur gasvrou voorsien.

Marilise B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise B

Lekker.

Lekker gebly. Mooi plekkie, eienaar vriendelik en gasvry gewees.

Lizette J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette J

Baie netjiese, skoon, veilige, gerieflike plekkie. Waarde vir geld.

Heerlik en rustig gebly! Melktert met aankoms was 'n bonus, baie dankie.

Cindy Z - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy Z

Besonders lekker en rustig.

Die plekkie is mooi, netjies en baie gerieflik. Als wat mens nodig het. Diens was uitstekend en verwelkoming was vriendelik met lekker bederfies.

Karen O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen O

Ons was vriendelik ontvang deur die eienaar. Sy het ook elke dag seker gemaak dat niks kort nie.

Ons het lekker gekuier en het alles gehad tot ons beskikking, sal definitief weer die plekkie besoek.

Sanet D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D

Uitstekende waarde vir geld.

Ons was 2 volwassenes en 1 kind. Die woonstel is heerlik ruim. Alles was skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang en het ons tydjie hier terdeë geniet. Die melktert in die yskas was die cherrie op die koek — die lekkerste ooit! KaiaMina is verseker ons "go to" verblyf in die toekoms in Hartenbos.

Suretha P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha P

Rustige atmosfeer. Netjies. Gasvry. Ruim woonstel. Groot yskas met voldoende vriesplek. Bekostigbare prys!

Hartlik ontvang met lekkerste tuisgebakte melktert en cappuccino elk! Baie billike prys!

Chante M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante M

Dit was lieflik gewees!

Baie dankie aan Elmien en Adriaan vir die mooi plekkie en die lekker melktert en koffie Ek beveel julle plek 100 keer aan enige persoon aan.

Hannes Z - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes Z

Dit was 'n huis weg van my huis.

Die gasvryheid, gegroet met filtered coffee, melktert en lekker wafer chocolate. 'n Silwerskoon eenheid en 'n liefdevolle host. Wat meer kan jy voor vra weg van jou huis? Baie dankie Kaiamina, 5-star facility.

Japie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie M

Baie lekker gebly, rustige omgewing.

Die gasvrou bak die lekkerste melktert vir die gaste. Lekkerste wat ek al geëet het. Sal beslis weer kom.

Hennie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Baie vriendelike gasvrou en fantastiese blyplek.

Die uitsig, rustigheid en opset is fantasties. Dis 'n baie gerieflike woonstel. Dankie Elmien vir al die vriendelikheid, melktert en koffie. Ons het baie lekker gebly en alles wat jy moontlik nog kon nodig kry was te koop by die naby geleë Langeberg Sentrum. Ons sal beslis die plekkie aanbeveel en sou maklik nog langer wou bly as ons kon. Baie dankie vir alles. Ons waardeer dit.

Shaun R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun R

Pragtig, skoon en netjies.

Die plekkie is sentraal geleë en naby aan alles wat nodig is. Die melktert was fantasties en sal enige tyd weer van die plekkie gebruik maak. Dankie.

Jason O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason O

Enjoyed every moment. Felt at home, very friendly reception.

Had a super nice time. Residents were so warm and welcoming.

Riana G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana G

Baie gasvry en aangenaam.

Uitstekende verwelkoming en gasvryheid.

Riet V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riet V

Heerlik gekuier.

Adres is reg, ons het veilig gevoel en was glad nie deur die eienaar gepla nie. Baie skoon en mooi.

Jennifer Ann M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer Ann M

Uitstekend, netjies en goeie waarde vir geld.

Uit die boeke. Die beste in 'n lang tyd. Netjies, goed toegeruste verblyf. Ongelooflike vriendelike gasvrou en haar man. Veilige omgewing en pragtige uitsig! Naby Hartenbos se seefront. Heerlike koffie en melktert met ons aankoms, beslis 'n wenner. Baie dankie Elmien. Sal die mooi plekkie beslis aanbeveel, waarde vir jou geld.

Manuel B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manuel B

Awesome and near amenities.

Very neat and friendly.

Sharon N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon N

Hy het gesê dit was baie lekker, mense was baie vriendelik.

Mooi skoon plek en lekker melktert en koffie gekry toe hy incheck. Hy sal dit definitief aanbeveel vir ander.

Andre O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Rustig.

Baie rustige atmosfeer. Die melktert was uitstekend. Baie vriendelike gasvrou.

Christa K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa K

Nie een oomblik spyt nie.

KaiaMina is inderdaad spotless, modern, smaakvol en gerieflik ingerig - ons het ons verblyf terdeë geniet. Adriaan en Elmien is ook lieflike mense met 'n oog vir detail en 'n hart vir hulle gaste - dankie vir 'n heerlike week in Hartenbos en vir al die bederfies ook!

Pieter V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Awesome verblyf, sal definitief weer gebruik.

'n Baie aangename plekkie. Waarde vir geld. Definitief op my top 10-lys van awesome verblyf.

James D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James D

Gerieflike, netjiese woning wat uitstekend en smaakvol toegerus is.

Gerieflike, netjiese woning wat uitstekend en smaakvol toegerus is. Ons is vriendelik deur Elmien ontvang en met ’n heerlike tuisgebakte melktert in die yskas verwelkom. Die woning was baie netjies, skoon, gerieflik en goed toegerus. Meer as genoeg hangkaste en laaie vir klerasie ens. Het onderdak reg voor die deur parkeer, wat baie gerieflik vir die af- en oplaai van bagasie was. Daar is geen heining nie, maar dit blyk ’n veilige omgewing te wees. Hierdie verblyf bied goeie waarde. Gaste moet net onthou om hul eie handdoeke en 'n batterylamp vir gebruik tydens beurtkrag saam te bring.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Goeienaand James. Baie dankie vir jul terugvoer. Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet. Soos gemeld in ons Beskrywing verskaf ons as n reel nie handdoeke nie maar daar is wel 2 badhanddoeke in die hangkas laai vir ingeval. In die kas waar die kluis is, is ook n battery lantern en kersies. Hoop ons sien julle weer. Groete

KaiaMina at Hartenbos
Johan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Baie netjies en het 'n vriendelike gasheer en gasvrou.

Word ingewag met 'n heerlike melktert en perkuleerkoffie. Adriaan en lmien was baie gasvry.

Mariaan V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan V

Plekkie baie netjies en stylvol ingerig.

Baie dankie vir die melktert en koffie, Elmien! Dit was regtig 'n baie groot bederf gewees!

Paul D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Baie netjiese, skoon en goed toegeruste eenheid. Lekker ruim. Sal dit beslis aanbeveel.

Vriendelike en hartlike gasvrou. Eenheid is lekker privaat.

Jeanmari J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanmari J

10/10 beste gasvrou!

Baie vriendelik ontvang met die lekkerste melktert. Baie netjies. Alles wat 'n mens nodig het. Definitief 'n 'moet weer kom kuier'.

Karika M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karika M

Ideale oornagverblyf.

Baie netjies en skoon. Verskaf nie handdoeke nie, sou gaaf gewees het as dit op die webtuiste so aangedui was. Ideaal vir 'n oornagstop, waarvoor ons dit gebruik het. Die bederfies was iets anders, veral die heerlike melktert.

Alfred S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred S

Stayed very nice. Everything was better than we expected it to be. Thank you.

Very good place to overnight.

Annietjie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annietjie B

Hartenbos-hartlikheid en gerief.

Ons beveel KaiaMina met groot vrymoedigheid aan. Eersteklas gasvryheid met groot bederf. Dankbaar vir die geleentheid.

Letitia G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G

Absoluut 'n 5-ster ervaring.

Gasvrou is ongelooflik behulpsaam en gee om vir haar gaste. Dankie Elmien, dit word opreg waardeer.

Rehet V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehet V

Skoon, netjies verby en baie vriendelike, gasvrye kommunikasie en ontvangs!

Kuier was te kort.

Shireen I - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen I

It was an absolute dream stay.

I would go back in a heartbeat, my welcome was awesome, warm and heart-felt. This place is really a true gem of a getaway and I will definitely go back.

Jean W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean W

Netjiese, gerieflike woning.

Het goed geslaap en lekker gebly. Ons was vriendelik ontvang. Rondgewys waar alles is en verras gewees met tuisgemaakte melktert in die yskas.

Marius T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius T

Fantasties.

Volledig toegerus, uiters netjies. Werklik waarde vir geld. Ontvangs vriendelik met 'n pot stomende koffie en melktert. Meer kan 'n mens nie vra nie.

Craig S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig S

Baie aangenaam.

Alles wat jy nodig het en meer. Verras met melktert met aankoms. Baie lekker gebly.

Johan O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Baie netjies, uitstekende waarde vir geld.

Dit is die klein dingetjies wat die verskil maak. Baie netjiese en ruim woonstel. Aandag aan detail en klein verskilletjies wat jou werklik tuis laat voel, soos warm koffie wat vooraf voorberei is, lekker gebak in die yskas, baie smaakvolle dekor, ens. Sal beslis weer gebruik indien ek in daardie rigting gaan.

Klaus Z - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus Z

Ons het al 'n hele paar van LekkeSlaap se voorkeurvennote gebruik van gemaak, en was nog altyd baie tevrede, maar KaiaMina oortref nog almal met hul naby-aan-perfekte akkommodasie!

Dit is 'n moderne woonstel, wat goed toegerus is, vir baie goeie waarde vir geld. Met ons aankoms is ons baie vriendelik ontvang deur Elmien, met die reuk van koffie in 'n koffiemasjien, en as groot verrassing, 'n melktert in die yskas, wat deur een van die dogters in die huis gebak is! Onverbeterlik. KaiaMina word beslis aanbeveel. Net jammer ons kon net een nag daar spandeer.

Griselda E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Griselda E

Gerieflik.

Die gasheer en dame was baie vriendelik en hulpvaardig. Dankie dat julle ons oornag verblyf gerieflik gemaak het na ons lang ry. Alle geriewe was beskikbaar.

Marius F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F

Uitstekend.

Goeie waarde vir geld, uitstekende en vriendelike kliëntediens, uiters netjies en toegerus met alles wat jy nodig het, naby aan alle winkelsentrums en strande en goeie veiligheid. Sien uit na ons volgende besoek!

Trudie P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie P

Baie lekker.

KaiaMina is uitstekend toegerus en blinkskoon. Elmien is 'n puik gasvrou en ons is bederf met die intrapslag. Kan KaiaMina met vrymoedigheid aanbeveel. Besonderse goeie waarde vir geld.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Beste Trudie,
Baie dankie vir die mooi woorde.
Dit spoor ons natuurlik aan dat ons gaste gelukkig is en die moeite doen om terugvoering te gee.
Dit was net ‘n plesier gewees.
Bly julle is veilig tuis.
Beste groete

KaiaMina at Hartenbos
Mariam P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariam P

Accommodation was spotless clean

Super friendly hosts, everything was just perfect and we had freshly brewed coffee and a milktart to welcome us. Thank you Elmien.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Dear Miriam, thank you! It was a great pleasure to have you! We are looking forward to your next visit.
Best regards

KaiaMina at Hartenbos
Monique V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Uit die boeke uit.

Dit was wonderlik. Die eienaars is gasvry en behulpsaam. Ons het geen tekort aan gereedskap gehad in die woonstel nie. Alles was so skoon, dit het gevoel asof alles nuut gekoop was. Ons sal enige tyd weer gaan, sonder twyfel.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hi Monique, baie dankie vir die terugvoer. Dis lekker om te weet dat ons dit vir julle aangenaam kon maak. Kom gerus weer, julle is altyd welkom hier.

KaiaMina at Hartenbos
Godfrey B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfrey B

Restful overnight stay in pleasant and safe surroundings.

Will definitely stay again. Highly recommended.

Deidré S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidré S

Een woord! Onverbeterlik!

Heerlike verrassing, wat 'n netjiese plekkie. Absoluut aan ons verwagtinge voldoen met alles wat nodig is in 'n baie netjiese plekkie. Die heerlike vars koffie en melktert was beslis 'n wenner, baie dankie Elmien.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hallo Deidre. So baie dankie vir jou terugvoer, waardeer dit. Julle kuiertjie was net te kort, kom gerus weer. Groete Adriaan en Elmien

KaiaMina at Hartenbos
Ruan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Baie lekker gebly.

Die eienaars het ons baie tuis laat voel hier. Alles binne ons blyplek was ongelooflik skoon en netjies.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hi Ruan, baie dankie dat jy die ekstra myl geloop het om terugvoer te gee. Dis vir ons belangrik om te weet dat ons gaste gelukkig hier weggaan. Kom gou weer.

KaiaMina at Hartenbos
Stefan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V

Pragtige blyplek met ongelooflike vriendelike aanbieders.

Defnitief hoogs aanbeveel.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hallo Stefan en Carmen.

So baie dankie vir julle goeie resensie. Ons waardeer dit baie. Baie dankie ook vir die Lekke gaste wat julle was... Dis altyd lekker om mense soos julle hier te hê. Kom maak gerus weer n draai by ons!

Groete
Adriaan en Elmien

KaiaMina at Hartenbos
Lizel D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel D

Heerlik en ontspannend.

Ons het heerlik gebly. Ons is baie lekker bederf met melktert en die lekkerste koffie. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Beste Lizel, ons waardeer dit dat jy die moeite gedoen het om vir ons ‘n resensie te skryf. Julle was vir ons net ‘n plesier gewees. Ons hou die pad dop vir julle volgende besoek. Beste groete, KaiaMina at Hartenbos.

KaiaMina at Hartenbos
Vicky M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky M

Heerlik!

Was aangenaam verras hoe oulik die plek gemeubileer is. Heerlik ontspan.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hi Vicky, baie dankie vir die terugvoer. Dit was vir ons ‘n plesier om julle hier te gehad het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Beste groete

KaiaMina at Hartenbos
Genevieve L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve L

Dit was baie heerlik. Ons is hoogs tevrede en sal definitief weer gaan.

Stil, rustig en netjies. Alles wat jy nodig het is daar. Die plekkie is netjies en rustig, baie dankie.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier hier by ons. Ons is so bly dat julle dit geniet het. Dit was lekker om julle hier te gehad het.

KaiaMina at Hartenbos
Divan P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan P

Baie netjies, goeie waarde vir geld. Sal enige tyd KaiaMina vir enige een aanbeveel.

Baie netjies, baie gasvry. Baie lekker gekuier!

Lindy V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V

Netjies, skoon, gerieflik, perfek vir 'n gesin!

Ons het ons Paasnaweek daar baie geniet, sal hulle vir seker aanbeveel vir enige iemand. Baie goed ingerig, skoon, netjies en net 'n pragtige plekkie naby alles in Hartenbos/Mosselbaai. Ons sien uit na ons volgende kuier daar!

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hallo Lindy. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit verskriklik. Ons is so bly dat julle die tyd by ons geniet het. Ons sien uit na jul volgende kuier. Groete Adriaan en Elmien

KaiaMina at Hartenbos
Annemie H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie H

Uitstekend.

'n Privaat eenheid wat goed ingerig is vir 2 met alles wat jy nodig het. Die dekor was smaaklik en baie modern. Die filterkoffie en melktert was 'n groot en aangename verrassing. Sal beslis die plek aanbeveel.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Beste Jaco en Annemie

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was vir ons n plesier om julle hier te gehad het.

Jaco, sterkte met jou sangloopbaan. Ons is seker dat jy net Seen daarop sal ontvang.

Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Groete
Adriaan en Elmien

KaiaMina at Hartenbos
Liezel N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel N

Heerlik!

Baie skoon en netjiese plekkie. Alles wat ons nodig gehad het. Vriendelike eienaar en ons is verwelkom met heerlike melktert en koffie. Sal dit definitief aanbeveel

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hi Liezel, baie dankie vir die terugvoer. Gaste soos julle spoor ons aan! Lekker om julle hier te gehad het. Kom gerus weer.

KaiaMina at Hartenbos
Juan-pierre B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-pierre B

Ons het baie lekker gebly en ons verwagtinge is oortref.

Ons sal vir seker weer daar bly. Die vriendelikste mense, pragtige eenheid, en die lekkerste melktert ooit.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hallo Juan-pierre
Baie dankie vir jul komplimente. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het en die tyd by ons geniet het. Ons belowe om volgende keer weer 'n melktert gereed te hê.
Groete, Adriaan en Elmien.

KaiaMina at Hartenbos
Karin G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin G

Hartelike ontvangs en gasvryheid.

Sal beslis die akkommodasie aanbeveel. Gasvrou het ook gesorg vir heerlike filterkoffie en melktert wat 'n heerlike bederf was.

Amore V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore V

Smaakvol en baie gerieflik.

Ons wat aangenaam verras met die netheid en gerieflike akkommodasie wat vir ons gewag het by KaiaMina en die vars pot koffie en heerlike melktert was 'n absolute treat. Adriaan en Elmien se vriendelikheid maak dit net meer aangenaam om daar te bly. Net jammer dit was so kort!

Riana B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Baie mooi, stil area en netjies.

Die lugverkoeling was fantasties. Baie mooi. Netjies en veilig. Onderdakparkeerplek. Die gasvrou is net so gaaf.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Liewe Riana. Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was so lekker om julle hier te hê! Julle het ons vreeslik bederf met daardie heerlike hoendervlerkies!
Sterkte in die Covid tyd... Ons sien uit na 'n kuier sonder maskers!
Groete,
Adriaan en Elmien

KaiaMina at Hartenbos
Zander F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zander F

Bederf.

Mooi, netjiese en goed toegeruste verblyf. Daar is heelwat bederf wat op mens wag as jy sou kies om hier te bly (daar wag iets heerlik in die yskas, koffie was vars gemaak met ons aankoms, nog lekkernye in die bekers op die toonbank). Rustige omgewing, steeds naby aan alle winkels restaurante ens. Baie dankie dat ons so lekker kon bly.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hi Zander, dankie vir die komplimente. Ons is bly dat julle dit geniet het hier. Ons hou die pad dop vir julle volgende kuier. Mooi loop.

KaiaMina at Hartenbos
Zelda M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M

Baie lekker en rustig.

Veilige omgewing. Baie huislik en modern. Alles wat jy benodig is daar. Baie tegemoetkomend. Gasvryheid is tops! Uitsig asemrowend. Eienaars baie vriendelik. Die verwelkomingsessie was regtig warm en opreg. Ons is lekker bederf met heerlike melktert en lekker koffie, sjokolade en nog vele meer van eienaars se kant af. Woonstel was baie netjies en is baie luuks. Dit was waarde vir ons geld.

Brian R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian R

Perfect little spot for a couple.

Perfect for our stop.

Tom H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom H

Vriendelik ontvang.

Alles skoon & in werkende toestand.

Annemarie P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P

Salig, vreedsaam en gerieflik

Vriendelike gasvrou wat ons bederf het. Mooi ingerigte gaste woonstel.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Baie dankie dat jy moeite gedoen het om vir ons terugvoer te gee. Julle was vir ons ook net ‘n plesier gewees! Sterkte met julle planne, hoop dit oortref julle hoogste verwagtinge. Kom gerus weer.

KaiaMina at Hartenbos
Marilize K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilize K

Netjies plekkie om in te bly vir n paar dae in 'n veilige omgewing.

Sien sterre

Joe-louis P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe-louis P

Was wonderlik rustig en baie gerieflik.

Ons het baie tuis gevoel en baie lekker gekuier sal definitief weer daar bly.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hallo Joe-Louis en gesin. Baie dankie vir julle kuier by ons. Ons is bly julle het die rustigheid geniet en kon lekker rus. Groete Adriaan en Elmien

KaiaMina at Hartenbos
Armand D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand D

Heerlike wegbreek.

Verwelkoming met koffie en melktert was net die manier om jou te help afskakel. Baie lekker gebly en ek sal beslis weer daar gaan bly as ek die kans kry.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hallo Armand

Dit was net so lekker om julle hier te gehad het. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Adriaan en Elmien

KaiaMina at Hartenbos
Mariette M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Uitstaande!

Elmien is 'n gasvrou duisend! Hope bederfies het ons ingewag! Regtig 'n fasiliteit uit die boonste rakke! As jy akkommodasie in Hartenbos-omgewing soek, is hierdie vir seker die plek vir jou!

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hallo Mariette!
Aaaaa.... Baie dankie vir die komplimente! Dit was n voorreg om julle by ons te kon ontvang! So lekker met hulle "gekuier"!
Sterkte met al jul planne in Tulbach. Kom kuier gerus weer as julle in ons omgewing kom.
Groete uit die Tuinroete
Adriaan en Elmien

KaiaMina at Hartenbos
Marlene S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Vriendelike diens.

Baie vriendelike diens, skoon en netjies. Sal weer daar bly!

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hallo Marlene.
Baie dankie vir jou kuier al die pad uit London. Ons is bly julle het dit geniet en hoop ons sien jou en jou ma binnekort weer.
Groete, Adriaan en Elmien.

KaiaMina at Hartenbos
Lelanie B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie B

Ons sal beslis weer terug gaan. Dit was skoon, netjies en gerieflik! Die diens en vriendelikheid was puik en het ons regtig baie spesiaal laat voel. 10 uit 10!

Die melktert was 'n lekker bederf!

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Liewe Louis en Lelanie! Hoe klein is die wêreld! Baie dankie vir julle kuier hier. Dit was so lekker om weer n bekende gesig te sien! Dankie vir die komplimente. Ons waardeer dit en is bly julle het jul verblyf geniet. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete Adriaan en Elmien. NS: Hoop julle het ure se plesiere met die nuwe wiele!

KaiaMina at Hartenbos
Johannes Jacobus S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Jacobus S

Heerlik.

Die woonstel is baie netjies en stylvol ingerig, het heerlik daar gebly, alles was in werkende toestand, vriendelike eienaars, baie behulpsaam. Sal enige tyd weer van dit gebruik maak.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hallo Hannes en Meisie! Baie dankie vir die mooi woorde en gradering. Ons waardeer dit baie.
Baie dankie ook vir jul kuier hier, hoop volgende keer kom julle langer en is jy meer gelukkig met die vis!
Groete,
Adriaan en Elmien

KaiaMina at Hartenbos
Francois O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O

Uitstekend van die beste!

Warm ontvangs van Ettiene en Elmien, na 'n lang reis het hulle ons baie welkom laat voel. Akkommodasie uiters netjies en skoon. Sal weer daar gaan bly.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hallo François. Baie dankie vir jul kort kuiertjie by ons.
Dit is altyd lekker om te verneem dat gaste welkom en tuis by ons voel. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien!
Groete,
Adriaan en Elmien

KaiaMina at Hartenbos
Johan B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie netjies en gasvry, het die verblyf baie geniet.

Aangename verrassing en baie lekker melktert.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hallo Johan! Baie dankie vir jou terug voer. Dit was lekker om jou en jou ouers te ontmoet en julle hier te akkommodeer. Ek is bly dat julle, ten spyte van die weer, 'n aangename verblyf by ons geniet het. Hoop ons sien julle in die toekoms weer.

Groete
Adriaan en Elmien.

KaiaMina at Hartenbos
Wilmar N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmar N

Awesome accommodation.

Baie dankie Adriaan en Elmien, ons het 'n great vakansie gehad, sien julle gou weer!

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Liewe Wilmar, Joandi en kiddies. Baie dankie vir jul kuier by ons. Dit was vir ons heerlik om sulke gawe mense soos julle hier te hê. Ons is bly julle het die vakansie geniet en sien uit om jul Desember 2021 weer te sien. Groete Adriaan en Elmien

KaiaMina at Hartenbos
Braam V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam V

Baie aangenaam.

Ons was vriendelik gegroet deur die eienaars en dadelik this laat voel. Na die president se aankondiging dat die strande sluit hier langs die Tuinroete, het hulle selfs aangebied om ons 'n bedrag te vergoed vir die aande wat ons ons vakansie korgeknip het. Verder is daar alles wat 'n mens kort om jou vakansie so gemaklik as moontlik te maak. Was regtig waarde vir geld gewees.

Tracy-lee G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy-lee G

Wonderlike plek om stres te ontlaai.

KaiaMina was presies wat ons gesoek het en nog meer. Wonderlike diens, netjies en gemaklik. Elmien en Andries het ons baie tuis laat voel en het die ekstra myl gegaan om ons welkom te laat voel. Sal KaiaMina enige tyd weer gebruik en aanbeveel.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Baie dankie Given en Tracy. Ons is bly julle was tevrede en het lekker gebly. Groete Adriaan en Elmien

KaiaMina at Hartenbos
Liezl H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H

Pragtig en gerieflik.

Dit is 'n pragtige plekkie, volledig toegerus en goeie waarde vir jou geld.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hallo Fletcher, Liezl en kinders. Baie dankie vir jul kuier hier en die mooi woorde. Ons is bly julle het ons plekkie geniet en kom gerus weer as jul oppad is Riversdale toe.

Groete
Adriaan en Elmien

KaiaMina at Hartenbos
Marius V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Asemrowend.

Die plekkie was beautiful en het al die fasiliteite wat n mens benodig. Sal definitief weer by hul bly. Ons beveel definitief ook die plekkie aan.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Baie dankie! Dit was lekker om julle hier te ontvang. Ons is ook bly julle het veilig gery - die mis was darem erg toe julle hier weg is!

Ons sien uit na jul volgende besoek.

KaiaMina at Hartenbos
Tarien B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarien B

Awesome.

Was ongelooflik lekker. Sy het ons laat tuis voel. Als wat ons nodig gehad het was daar. Kan oor niks kla nie, was uitstekend gewees.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Beste Tarien,

Baie dankie vir ons 5 sterretjies! Dit was so lekker om julle hier te huisves. Hoop ons sien julle volgende jaar weer met die Buff.

Sterkte met jul reëlings.

Groete,
Adriaan en Elmien

KaiaMina at Hartenbos
Jeanette B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B

Fantastic place. Nice and neat and friendly hosts.

Was fantastic living there. Will definitely recommend it to others. Beautiful place, friendly hosts.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hi Jeanette,
Thank you for taking the time to give us feedback and kind compliments. It was a pleasure having you. Looking forward to you next, hopefully longer, visit.
Best regards,
Adriaan & Elmien

KaiaMina at Hartenbos
B. C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
B. C

Fantasties.

Vriendelike warm ontvangs. Dit was absoluut netjies, rustig en akkommoderend op alle gebiede. Ons sal enige opgevoede persoon daarnatoe verwys.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Baie dankie Bonita! Dis altyd lekker om positiewe terugvoer te kry. Dit was lekker om julle te kon ontmoet.

KaiaMina at Hartenbos
Andri O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri O

Onvergeetlik.

In my lewe het ek nog nooit sulke gasvryheid beleef nie. Van die verwelkoming tot afskeid. Die melktert in die yskas was 'n groot verrassing en die afskeidsplantjie was baie spesiaal. Die ligging is perfek en die woonstel is ongelooflik netjies.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hallo Andri! Baie dankie vir die mooi woorde! Dit was vir ons n voorreg om julle hier by ons te kon ontvang. Ons hoop ons sien julle spoedig weer.

KaiaMina at Hartenbos
Stephanie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D

Baie mooi plekkie en voel welkom en is kinder-vriendelik.

Ons het baie lekker gebly in die pragtige mooi skoon KaiaMina in Hartenbos, sal beslis weer daar gaan bly. Die eienaars ook baie vriendelik en laat mens so welkom voel.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hallo Stephanie! Baie dankie vir die kompliment! Ons waardeer dit. Ons is bly julle en die kinders het dit geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer by KaiaMina at Hartenbos!

KaiaMina at Hartenbos
Jj D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj D

Gerieflik met attention to detail.

Baie dankie Adriaan en Elmien. Die verblyf was regtig perfek, waarde vir geld, skoon en netjies! Wat seker die meeste oplettend was, is hoe skoon dit is, en baie dankie vir die DStv en die geskenkies, julle is puik! Ons het lekker gekuier, gebraai en gerus! Ek beveel julle vir seker aan, en julle sal ons weer sien na die nuweling aangekom het!

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Baie dankie Cobus. Ons waardeer julle kompliment. Spesiale gaste soos julle maak dat ons bly streef na beter diens. Sterkte vir die laaste rukkie. Ons sien uit om die nuweling ook te ontmoet.
Groete,
Adriaan en Elmien

KaiaMina at Hartenbos
Franciske M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franciske M

Knus, volledig toegerus, bekostigbaar en vriendelike ontvangs.

Ons het net een nag oorgebly en eers baie laat aangekom, maar ons is steeds so vriendelik ontvang deur Adriaan. Die verblyfplekkie is pragtig knus en die dekor lyk vrolik. Die bordjie by die deur met ons name daarop, was 'n welkome gesig. Ons het baie lekker gebly, alles gehad wat ons nodig kon kry, selfs 'n haardroër wat nie altyd beskikbaar is in meeste selfsorgplekkies nie. Die melktert in die yskas was 'n heerlike verrassing. Baie dankie Adriaan en Elmien vir 'n pragtige plekkie. Ons sal beslis aanbeveel vir familie en vriende.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hallo Franciske.
Baie dankie vir al die komplimente. Ons waardeer dit dat jy tyd gemaak het om terugvoer te gee. Ons is bly julle het jul verblyf geniet, ons missie is om dit vir gaste so gerieflik moontlik te maak. Baie dankie vir toekomstige verwysings. Maak self gerus ook weer n draai.
Groete
Adriaan en Elmien

KaiaMina at Hartenbos
Johan E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Goed toegerus. Gasvry.

Baie lekker gebly en sal weer gebruik.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hallo Johan en Frannie,
Baie dankie vir jul kuier hier en die mooi kompliment. Dit was lekker om jul hier te hê, kom gerus weer.
Groete,
Adriaan en Elmien

KaiaMina at Hartenbos
Charles P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P

Ideale plek om tuis te wees weg van ons eie huis.

Baie aangename en rustige plek. Vriendelike ontvangs en stil en privaat woonarea. Netjies uiteengesit met alle geriewe wat benodig word om verblyf te vergemaklik. Uncapped WiFi is 'n bonus.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Dit was ‘n plesier om julle hier te hê!!

KaiaMina at Hartenbos
Cornie D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornie D

Heerlike, ontspanne stukkie hemel op aarde/

Pragtige plekkie met baie mooi uitsig en heerlik, rustige verblyf.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Hallo Cornie,

Baie dankie vir julle vinnige kuier by ons. Ons is bly julle kon ook deel in die rustigheid van ons plekkie. Maak gerus weer 'n draai as julle in die omgewing is. Groete Adriaan en Elmien

KaiaMina at Hartenbos
Leon D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Awesome.

Uitstekende waarde vir geld.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Baie dankie.
Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê.
Ons hoop julle toer weer hier verby.
Voorspoed met julle planne

KaiaMina at Hartenbos
Zaid S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaid S

Dit was fantasties.

Uitmuntende diens en waarde vir geld verblyf.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Baie dankie. Dit was net 'n plesier om julle te ontvang. Hoop ons sien julle volgende keer vir 'n langer tydperk!

Groete

KaiaMina at Hartenbos
Jacqui R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui R

Lovely neat accommodation.

Such a gorgeous space. Beautifully decorated and comfortable. Very friendly host.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike, netjiese verblyf.

So 'n pragtige plek. Mooi versier en gerieflik. Baie vriendelike gasheer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Thank you Jacqui, it was a real pleasure to have you here, just too short. Next time you need to have a sundowner on the deck to enjoy the view. We are looking forward to it. All the best!!

KaiaMina at Hartenbos
Annamarie J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie J

Pragtige, volledig toegeruste, veilige verblyf en boonop sentraal geleë.

Ons het ons verblyf hier baie geniet. Die gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die eenheid is silwerskoon en goed toegerus met 'n lieflike uitsig.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Baie dankie Annamarie. Dit was lekker om julle te kon ontmoet. Julle was uitstekende gaste. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

KaiaMina at Hartenbos
Susan S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Baie heerlik en gerieflik.

Dit is skoon, netjies, gerieflik, gemaklik en veilig.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Baie dankie julle. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons sien uit na julle volgende besoek.

KaiaMina at Hartenbos
Johan S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Ideale plekkie vir 'n wegbreek.

Ek sal enigetyd weer gebruik maak van KaiaMina at Hartenbos se verblyf. Netjies, skoon en net wat 'n mens nodig het om weer jouself te vind.

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Baie dankie Johan en Marietta. Ons is bly julle het julle verblyf hier geniet. Julle is enige tyd weer welkom. Groete Adriaan en Elmien

KaiaMina at Hartenbos
Classina K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Classina K

Spot on.

Kan KaiaMina aanbeveel!

KaiaMina at Hartenbos se terugvoer

Baie dankie tannie.

Dit was lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien julle weer in Hartenbos.

Groete
Adriaan en Elmien

KaiaMina at Hartenbos
Fabian S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fabian S

Vriendelike eienaars.

'n Mooi, skoon en ten volle toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n naweek weg. Ons het ons tydjie geniet daarso.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 84, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkiD9vqxDvk7bneyZeAo0e4W1MtfbqueIeWD02tpw78g8yDP8eE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 106 5 1 5 84 Essenhout Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.122407833809 22.103274464607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang