Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaiha

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Marcia R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Rustig, pragtig & gerieflik. 1. Bevestig voor gaste arriveer dat die televisie werk (diensverskaffers neem partykeer hulle eie tyd om instruksies uit te voer). 2. Daar is 'n reuk in die boonste toilet (die onderste toilet het nie 'n reuk nie). 4. Lugversorging sal 'n aanwins wees, maar die waaiers het gehelp. Die dames waarmee ons gekommunikeer het, was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tillie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Rustig, netjies, lekker, veilig, heerlik vir tieners ook! Ons het dit so geniet, wens net ons kon langer bly. Alles in die huisie is perfek, lekker binne braai, speletjieskamer, goed ingerigte kombuisie, lekker beddegoed. Lekker naby aan die see en sand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Baie gerieflike plekkie om in te bly. Het al die luxuries wat tuis is ook daar, so hoef regtig net jou klere saam te neem. Sal vir seker weer gaan, jy kry definitief jou waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Kaiha
Ons is baie bly jul het die tydjie by Kaiha geniet, Janine! Kom kuier gerus weer! Groete, Sonja

Mark R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2021

Extremely well kitted. Lovely, light and airy house, enjoyed our stay a lot. We had a great 3 nights at Kaiha. The house is slightly misleading in the sense of how close you are to other properties, that was a put off but not a deal breaker. Parking also not ideal but very well located and the house itself is lovely and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hybre O
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2021

Baie lekker en ontspanne. Lekker ingerig en het al die nodige luukshede om lekker te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carrie T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2021

Very pleasant and friendly. Great den for kids included and beach and tidal pool is within 50 m. Witsand is a lovely family getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Patricia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Nov 2020

Hopeloos te klein vir hoeveelheid mense waarvoor hulle adverteer. Ons ontvangs was nie baie goed nie, die dame was kortaf en glad nie vriendelik nie. Die huis is hopeloos te klein vir 8 mense, ons was nie eers 8 nie en dit was te klein. Daar's elk geval slegs 6 stoele by eettafel. Geen speelplek buite vir kinders. Die bakkies ry vinnig in die vreeslike nou straatjie. As jy by die voordeur uitgaan is jy in die straat. WiFi het glad nie gewerk nie. Stof op bedkassies. Kamer met dubbelbed is baie beknop. Baie mooi dekor, maar dis waar dit stop.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Sonja
Kaiha
Ons is jammer dat die huis nie aan julle behoeftes voldoen het nie. Indien ons geweet het daar is 'n probleem met die wi-fi, kon ons IT-spesialis dit vir julle probeer oplos het. Ons sal ondersoek instel na julle klagtes. Ons is ook jammer dat daar 'n grootskaalse kragonderbreking in die dorp was tydens jul besoek. Kom gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat, Duinepark 990, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8813f9aa1cca84537ee4015c25763e4c0fd6c2fdf34e656b855c481b1381d1e9c825777955c3c2199782c03dcd3993d20246?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 Tuna Street Duinepark 990 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.392493499515 20.861648598811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang