Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaiha

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Kaiha
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marcia R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcia R

Rustig, pragtig & gerieflik.

1. Bevestig voor gaste arriveer dat die televisie werk (diensverskaffers neem partykeer hulle eie tyd om instruksies uit te voer). 2. Daar is 'n reuk in die boonste toilet (die onderste toilet het nie 'n reuk nie). 4. Lugversorging sal 'n aanwins wees, maar die waaiers het gehelp. Die dames waarmee ons gekommunikeer het, was baie vriendelik en behulpsaam.

Tillie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tillie S

Rustig, netjies, lekker, veilig, heerlik vir tieners ook!

Ons het dit so geniet, wens net ons kon langer bly. Alles in die huisie is perfek, lekker binne braai, speletjieskamer, goed ingerigte kombuisie, lekker beddegoed. Lekker naby aan die see en sand.

Janine D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Baie gerieflike plekkie om in te bly.

Het al die luxuries wat tuis is ook daar, so hoef regtig net jou klere saam te neem. Sal vir seker weer gaan, jy kry definitief jou waarde vir geld.

Kaiha se terugvoer

Ons is baie bly jul het die tydjie by Kaiha geniet, Janine!
Kom kuier gerus weer! Groete, Sonja

Kaiha
Mark R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R

Extremely well kitted. Lovely, light and airy house, enjoyed our stay a lot.

We had a great 3 nights at Kaiha. The house is slightly misleading in the sense of how close you are to other properties, that was a put off but not a deal breaker. Parking also not ideal but very well located and the house itself is lovely and cosy.

Hybre O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hybre O

Baie lekker en ontspanne.

Lekker ingerig en het al die nodige luukshede om lekker te ontspan.

Carrie T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carrie T

Very pleasant and friendly. Great den for kids included and beach and tidal pool is within 50 m.

Witsand is a lovely family getaway.

Patricia J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Patricia J

Hopeloos te klein vir hoeveelheid mense waarvoor hulle adverteer.

Ons ontvangs was nie baie goed nie, die dame was kortaf en glad nie vriendelik nie. Die huis is hopeloos te klein vir 8 mense, ons was nie eers 8 nie en dit was te klein. Daar's elk geval slegs 6 stoele by eettafel. Geen speelplek buite vir kinders. Die bakkies ry vinnig in die vreeslike nou straatjie. As jy by die voordeur uitgaan is jy in die straat. WiFi het glad nie gewerk nie. Stof op bedkassies. Kamer met dubbelbed is baie beknop. Baie mooi dekor, maar dis waar dit stop.

Kaiha se terugvoer

Ons is jammer dat die huis nie aan julle behoeftes voldoen het nie. Indien ons geweet het daar is 'n probleem met die wi-fi, kon ons IT-spesialis dit vir julle probeer oplos het. Ons sal ondersoek instel na julle klagtes. Ons is ook jammer dat daar 'n grootskaalse kragonderbreking in die dorp was tydens jul besoek. Kom gerus weer!

Kaiha
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat, Duinepark 990, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8813f9aa1cca84537ee4015c25763e4c0fd6c2fdf34e656b855c481b1381d1e9c825777955c3c2199782c03dcd3993d20246?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 Tuna Street Duinepark 990 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.392493499515 20.861648598811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang