Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaijaiki Country Inn and Restaurant

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Mariette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker! Ons het baie lekker gebly. Dit was netjies en skoon. Diens was vriendelik en professioneel. Ontbyt was uit die boonste rakke! Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida B
1 nag
5.0
Okt 2024

Great and clean comfortable stay. Comfortable and clean room and breakfast was delicious!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Wonderful. Very comfortable! All we needed and everybody went out of the way to assist!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker rustig en die gasvrou is maklik bereikbaar. Oh, it was delightful. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lodewikus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker gebly. Rustige plek. Nice 16km strand. Dit was baie lekker en al die mense was baie vriendelik. Verblyf was aangenaam. Sal weer daar gaan bly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Absoluut 'n juweel van 'n plekkie! Lekkerder sal jy ver moet soek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcellus G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Relaxing and a perfect getaway, and the staff was super friendly. Relaxing and a perfect getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan K
1 nag
4.8
Mrt 2024

Soos bo. Dit was 'n baie aangename verblyf. Die eienaar en werkers is baie gasvry. Die ontbyt was waarlik vyfster. Ek sal graag weer daar wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Kaijaiki Country Inn and Restaurant
Liewe Susan Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hoop ons sien jou gou weer! Vriendelike groete Die Kaijaiki Span

Tim C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Good. Very good stay, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jane G
1 nag Gesin met tieners
4.4
Sep 2024

Love Yzerfontein. Fantastic and will return as my favourite gem of a place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg 36, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkMTgzNzg4LTkwZTktNDI1Zi1hMmE4LWE1NzZlOTI1OWY0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 36 Park Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -33.339948074451 18.165183124537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang