Kaijaiki Country Inn and Restaurant
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkweg 36, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kaijaiki Country Inn and Restaurant is minder as 1 km vanaf die strand in Yzerfontein en bied tipiese Weskusverblyf met kaggels. Die gastehuis se kamers het elkeen parketvloere en houtbalke, 'n kaggel, platskerm-TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke badkamer het 'n stort en gratis WiFi is beskikbaar. Die selfsorgeenheid het 'n kombuisie met 'n induksie-oond.
'n Volledige Engelse ontbyt word daagliks bedien en verpakte middagetes kan teen ekstra koste gereël word. Daar is 'n knus koffiewinkeltjie, Koffie en Jy, op die perseel wat enige koffieliefhebber se droom is. Die uitstekende koffiekneg kan selfs die mees gekompliseerde koffieskeppings maak. Ontbyt word aangebied en 'n Maandete ('n maaltyd tussen middagete en aandete) kan ook bedien word. Bier en wyn is beskikbaar.
Die Weskus Nasionale Park met 'n verskeidenheid veldblomme is op sy mooiste tussen Augustus en September en dis net 19 km vanaf die gastehuis. Darling is ongeveer 24 km ver en Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 1 uur se ry van die gastehuis af. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 96
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Parkweg 36, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Kaijaiki Country Inn and Restaurant het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkweg 36, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: