Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KaiKai B&B

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Gustav O
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Jun 2024

Vuil en onversorg. Vuil en onversorgde plek.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Mbuyiselo M
Kort verblyf
3.6
Apr 2023

Room that I was given did not have keys, my luggage was at risk. I didn't lock my room for the number of days staying there, that made my luggage at risk. Son of the owner is very unprofessional, disrespecting the housekeeper, shouting at her in front of me as a client. I struggled with electricity though they have a generator. That was the cause for him shouting at us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Frederick James M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Ons was vriendelik ontvang en het sommer gou aangepas. Ons het as gaste aangekom maar as vriende weggegaan. Die ligging was perfek en was gerieflik naby die plek waar ons moes wees. Die eienaar was baie hulpvaardig en wou doodseker maak ons was gemaklik. Hy het persoonlik seker gemaak dat ons veilig was en het selfs kom seker maak alles is in die haak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andra
KaiKai B&B
Baie dankie. Ons stel julle positiewe resensie hoog op prys en verwelkom julle graag terug in die toekoms. Vriendelike Groete! KaiKai

Carolyn J
1 nag
4.4
Des 2021

I would recommend as a one night stop over. Relocating from Cape Town to KwaZulu-Natal. Our stay was just to break the very long journey. The hospitality we received was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Piet P
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Des 2021

Gepaste oornagverblyf. Familie kon lekker rus na lang reis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vuyisile Elliot M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2021

It was peaceful and wonderful. Staff was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dan V
1 nag
3.4
Jan 2021

Basic needs are catered for. The environment dictates the abode. One needs to be open minded when travelling in such areas. Werner is an adequate host, and flexible to ones needs. Not the quietest environment during sleeping hours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Antoinette D
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2021

Ons het Kamer 3 baie armoedig gevind. Kamer 3 (wat nie op foto verskyn nie) is regtig nie standaard nie - al die meubels is oud, wasbak se enamel is af en lyk onaptytlik. Niemand loop met gesigsmaskers nie. Die ander kamers lyk meer modern en OK. Die ontbyt was lekker en ons is vriendelik (dog nie professioneel) ontvang.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Geraldine K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Vriendelike ontvangs. Plek is ok vir een nag se oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winnie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2020

Very pleasant. We arrived at Kai Kai and were warmly greeted. They are very pleasant and accommodating people who will not hesitate to make your stay as comfortable as possible. They regularly checked on us to find out if there was anything else we needed and as I had recently had my gall bladder removed and was on a restricted diet they did not hesitate to cater for my needs. Will definitely recommend them and will stay there again if we are in that area. A wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Andra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 11, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65ca08ec7e42a3181ff105829d24592076e780445d1f026ad7b2d4457adb6673f6aea88242ede2823e8bd57ec66d8cce0d7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 24 5 1 4 11 Van Riebeeck Street Steynsburg 5920 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.294111847742 25.822461640782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang