Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kairos Home

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Eugene P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Fantastical. Very nice and would recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan en Dawine
Kairos Home
Hi Eugene. We trust this communication finds you well. Thank you very much for your review. We are sincerely grateful. We are very glad that you enjoyed your stay and that you would recommend our establishment to anyone. You are very welcome to visit us again in future. Kind regards and best wishes, The Kairos Home team

Mike V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Good stay. Very comfortable. Neat, clean and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan en Dawine
Kairos Home
Hi Mike We trust this communication finds you well. Thank you very much for your review... we are sincerely grateful. We are very glad that you had a comfortable stay in our clean and neat unit. You are very welcome to visit us again in future. Kind regards and best wishes The Kairos Home team

Gerda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige verblyf en baie rustig! Baie rustig en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan en Dawine
Kairos Home
Hi Gerda Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel. Baie dankie vir jou resensie, ons is opreg dankbaar. Ons is baie bly om te hoor dat jy ons rustige en goeie ligging geniet het. Julle is welkom om ons weer in die toekoms te besoek. Beste groete en wense Die Kairos Home span

Johan S
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

Verblyf was netjies en skoon, maar die eenheid word nie daagliks gediens nie. Kairos het baie potensiaal. Die tuin is baie mooi. Selfsorgverblyf vir twee persone voldoen nie aan die vereistes vir 'n 4-ster-gradering nie. Daar is geen opwasbak om die skottelgoed goed te was nie, daar is geen houers, bakke, opskeplepels of braaitang nie. Die koste van die verblyf is nie waarde vir geld nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Johan en Dawine
Kairos Home
Goeie dag Johan Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel. Baie dankie vir jou resensie, ons is opreg dankbaar. Ons is baie bly om te hoor dat jy ons baie mooi tuin geniet het. Ons dien nie die eenhede op vakansiedae nie, soos ons met jou bespreek het, a.g.v. vervoerprobleme vir die skoonmaakwerkers. Vir die studio-eenhede verskaf ons die eetgerei en bakke op versoek a.g.v. die beperkte spasie, soos met jou bespreek is, en het altyd 'n persoon op diens om aan versoekte te voldoen. Ons neem notisie van al jou terugvoering en sal die nodige veranderinge maak. Julle is welkom om ons weer in die toekoms te besoek. Beste groete en wense Die Kairos Home span

Charles R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2024

Was gemaklik en lekker. Diens was uitstekend en bestuur was baie hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan en Dawine
Kairos Home
Hi Charles Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel. Baie dankie vir jou resensie, ons is opreg dankbaar. Ons is baie bly om te hoor dat jy ons uitstekende diens en hulpvaardigheid baie geniet het. Julle is welkom om ons weer in die toekoms te besoek. Beste groete en wense Die Kairos Home span

Belinda P
1 nag Saam met vriende
3.8
Feb 2024

Netjies. Goeie plekkie om te oornag.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan en Dawine
Kairos Home
Goeie dag Belinda Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel. Baie dankie vir jou resensie, ons is opreg dankbaar. Ons is baie bly om te hoor dat jy jou oornag verblyf geniet het. Julle is welkom om ons weer in die toekoms te besoek. Beste groete en wense Die Kairos Home span

Melanie W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Baie vriendelike en netjiese akkommodasie. Die akkommodasie is veilig en netjies. Ons was hartlik ontvang al was dit reeds laat in die aand. Sal dit beslis voorstel vir akkommodasie in Middelburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan en Dawine
Kairos Home
Hi Melanie Ons vertrou die kommunikasie vind you wel. Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Ons is opreg danbaar vir jou terugvoering. Ons is baie bly dat jy ons akkommodasie en verwelkoming so baie geniet het. Jy is baie welkom om ons weer in die toekoms te besoek. Beste groete en wense Die Kairos Home Span

René C
1 nag
5.0
Jan 2023

Dit was skoon en rustig. Dit was 'n mooi skoon en rustige verblyf. As 'n groot groep kon ons gebruik maak van die buite-sitarea om saam te wees en die kinders het die swembad geniet na 'n warm rit. Ongelukkig het die permanente inwoners ons baie onwelkom laat voel deur ons kort kort aan te gluur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan en Dawine
Kairos Home
Goeiedag René. Baie dankie vir jou resensie. Julle is baie welkom om weer by ons te kom bly. Ons is bly julle het die tydjie hier by ons geniet. Baie jammer oor die ongemaklikheid wat die permanente inwoners julle laat aanvoel het. Vriendelike Groete, Kairos Home Span.

Michelle M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Quick overnight stay. Was a lovely room, clean and very comfortable with everything you could need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan en Dawine
Kairos Home
Good day Michelle. We trust this communication finds you well. Thank you very much for your review. We are glad that you enjoyed our comfortable accommodation and well equipped unit. You are very welcome to visit us again in the future. Kind regards and best wishes Kairos Home Team

Sumandra D
1 nag
4.6
Sep 2023

Vriendelike diens. Netjies. Vriendelik en behulpsame gasvrou. Netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan en Dawine
Kairos Home
Hi Sumandra. Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel. Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Ons is opreg dankbaar vir jou terugvoering. Ons is baie bly dat jy ons akkommodasie en verwelkoming so baie geniet het. Jy is baie welkom om ons weer in die toekoms te besoek. Beste groete en wense Die Kairos Home Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan en Dawine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hexrivierstraat 9, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjZGQ5ZTAyLTBlNjYtNDg1ZC1iNDM4LWFlZmVlMGI0OTdjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 9 Hexrivier Street Aerorand 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.803509289807 29.445167110451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang