Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kairos on the Lake

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lake View-weg, Swartvlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kairos on the Lake is 'n rustige en uitnodigende selfsorg-eiendom, pragtig geleë op Swartvlei-meer naby Sedgefield. Die landgoed is troeteldiervriendelik en bied WiFi en sonkrag, asook gratis gebruik van watersporttoerusting. 'n Bootstrokie en vasmeerplek is beskikbaar, en die meer is bekend vir sy uitstekende visvang.

Die eiendom bied slaapplek aan 12 mense en bestaan uit twee chalets en 'n gesinsbungalow. Die eenslaapkamer-chalet is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweeslaapkamer-chalet beskik oor 2 aparte kamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Die een badkamer het 'n stort. Die gesinsbungalow beskik oor 2 dubbelslaapkamers, albei met en suite-badkamers en 'n kinderkamer wat met 2 enkelbeddens ingerig is. Die chalets kom met linne en handdoeke.

Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Elkeen het ruim leefareas wat uitloop op 'n privaat patio, met braaigeriewe. WiFi, 'n groot platskerm-TV, boeke en bordspeletjies maak dit 'n plesier om binnenshuis te bly. Gratis gebruik van die kajakke, kano's en waterfietse, roeibote en SUP's sowel as 'n privaat swembad, tennisbaan en speelkamer maak dit 'n perfekte wegbreek. Honde is welkom indien dit gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Penelope Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lake View-weg, Swartvlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kairos on the Lake het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lake View-weg, Swartvlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2193e3e40950f38a7a90f0254452b4876483119fbd0a75eb7afaa87e74c2c6561199da8b05519fd396cadaa6793c01314e89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Lake View Road Swartvlei 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.990896409818 22.736411717757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang