Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaja vir Baja

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Ian L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie rustig en gerieflik. Elim is gemaklik en die tuin is pragtig. Jy loop oor die pad na die strand. Ons hond was veilig op die stoep as ons weg was. Als wat ons nodig gehad het, was daar en Spar het vir ons inkopies afgelewer by die hek. Volgende keer kuier ons langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirsty
Kaja vir Baja
Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle spoedig weer te verwelkom.

Chantelle Q
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld met die strand op jou voorstoep. Wonderlike verblyf aan die Suidkus. Die huis is gerieflik en goed toegerus vir klein groepies. Nie eens 5 minute se stap strand toe nie - ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirsty
Kaja vir Baja
Ons is baie bly julle het julle besoek geniet. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Viki R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Good. Good. Clean and pleasant accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirsty
Kaja vir Baja
Thanks for your visit Neal. We hope to welcome you again in the near future.

Annalien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Rustig geen probleme. Ons het ons tyd baie geniet. Kan net een voorstel maak dat die swart vuilgoed sakke dalk 2 tot 3 sakke moet wees vir 'n week bly en nie net een nie. Anders is daar geen probleme nie en als is goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vicky T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Lovely location and a cute family set-up, including the furkids. Kaja vir Baja is a beautiful unit and very nicely set up although it could definitely do with some love. The rooms are spacious and the beds are comfy, although we had no fans and the portable aircon isn't sufficient, especially against mosquitoes. Thankful for the windows that had netting over them. The kitchen has the basics, although we had no scissors, and the cupboards have a chemical cleaning smell, so nothing in them is appetizing to use. We just washed and kept the dishes in the drying rack to use again. An airfryer would go a long way in this kitchen as well as a fan. The inverter system is wonderful, and we didn't even notice the load shedding. The outside area is lovely to sit in, and you feel very safe at all times. The grass area is also very nice to enjoy with dogs, although the grass in front of the unit is now garden tiles. The electric fence is a worry with the dogs. Sporadic warning signs at dog height would be ideal. An outside bin to dispose of dog poop would also be nice. We arrived to numerous dog droppings all over the garden which we had to pick up ourselves and then have nowhere to put them. The fact that the house is literally across from the beach makes everything worth it. Lovely location and beautiful beaches. Area security was also great. With a few improvements, this place could be magnificent. Look forward to visiting again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chrissie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Rus vir die siel! Ons het heerlik gebly by Kaja vir Baja. Baie rustige omgewing en mooi tuin. Kort afstand tot by die see. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Neels V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2024

Baie lekker. Dit was die tweede besoek en laaste. Die elektriese heining werk glad nie. Die kamerventilator met waterblaas werk ook nie. Daar is beter plekke vir per dag. My vrou het bokant van kaste skoongemaak.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Kirsty
Kaja vir Baja
Ons is jammer dat jou besoek nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Die elektriese heining werk beslis, behalwe toe die tuinier dit afgeskakel het om die plante te snoei. Die opsigter verseker my dat sy dit agterna weer gaan aanskakel het. Alle ander elektriese toebehore is ook in 'n werkende toestand. Ons neem jou klagte oor vuilheid bo kaste ernstig, ons werk hard om die plek op so hoog 'n standaard as moontlik te hou.

Tracy P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantastic. We had a fantastic stay. Thank you. Perfect for our family. Across the road from the beach and a short walk on the beach to the main beach! Loved it. See you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirsty
Kaja vir Baja
We're delighted that you had a good break! Hope to see you soon.

Natasha D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Peaceful, relaxing, safe and fun. Kaja vir Baja is a very neat, peaceful, secure and fun place! Every penny is worth it! Will definitely go visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirsty
Kaja vir Baja
Thank you very much for the positive feedback. We're glad that you enjoyed your visit.

Sabeeha T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2023

Wonderful place, very close to the beach. Would definitely recommend staying there as it is very close to the beach with a big garden area. Was disappointed that the bathrooms were not clean when we got there and the cleaning lady did not come for her once-a-week cleaning. The owners were very pleasant and helpful. For future holidaymakers when typing the address into Google Maps, it gives you the wrong location, so I suggest sending a pin location so that the place can be found easily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Munro-rylaan 429, Munster/Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzYTcyZDA0LWIxNTEtNGVlMC05ZWMzLThmYzhiNmQ2NzVhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 48 5 1 5 429 Munro Rylaan Munster/Glenmore 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -31.006892833361 30.259909629822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang