Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kakibos Accommodation

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 40% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2024 tot 3 Jan 2025.

Spesiale Aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Sep 2024 tot 28 Sep 2024.

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Okt 2024 tot 5 Okt 2024.

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Okt 2024 tot 19 Okt 2024.

Weeksdagaanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2024 tot 31 Des 2024.

Prys sluit in
Kakibos Accommodation
Selfsorg
Huisreëls

- Die tariewe sluit nie Dinokeng Wildreservaat-bewaringsfooie in nie.
- Bewaringsfooie en selfrypermitte kan aanlyn by https://dinokeng.plankton.mobi/Home/Index gekoop word.
- Die eenhede bied slefsorgverblyf.
- Die reg van toegang word voorbehou.
- Gaste besoek die verblyf op hul eie risiko.
- Geen voer of lok van wilde diere word toegelaat nie.
- Alle wilde diere moet gerespekteer word aangesien hulle wild, en dus gevaarlik, is.
- Rook is binnenshuis verbode.
- Hou alle geraas tot 'n minimum na 20:00 in die aand, en respekteer ander gaste.
- Vure mag slegs gemaak word in die aangewese vuurputte en braai-areas. Geen vure mag op die grond gemaak word nie.
- In sekere toestande, gedurende droë maande wanneer die risiko vir veldbrande baie hoog is, sal gaste gevra word om glad nie oop vure te maak nie. Gaste moet hierdie versoek dan asb. respekteer.
- Maak asb. seker dat vure geblus word voordat almal gaan slaap.
- Volgens Wildreservaatreëls word geen troeteldiere toegelaat nie, met die uitsondering van gidshonde en ander diensdiere indien daar vooraf gereël word.
- Gaste moet die verblyf asb. in dieselfde toestand laat as waarin dit gevind is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R1 100 R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Welgevondenplaas, Erfdeel 49, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90aeed0515be4460ba04658a126dc5e428e175961ea96b4b1b7bfa22d96c13bda95935a51e9413a886d78d5fdbbf5921ae81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R660 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Welgevonden Farm, Portion 49 Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.374478867828 28.400414239934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang