Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Paula L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Ons het saam ons 3 seuns oornag. Die kampgeriewe is baie netjies en mooi uiteengesit. Rene, die eienaarres, was vreeslik behulpsaam en het ons baie mooi bygestaan met besprekings wat verkeerd beplan was. Uitstekend! Sal hul beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Fantasties, rustig, mooi. Baie mooi plek, sal vir seker weer daar oorslaap, alle geriewe werk perfek, gasvrou baie vriendelik, ons selfs bederf met roosterkoeke wat baie lekker was, top kampplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Goeiedag Ignatius. Baie dankie vir jou resensie en terugvoer. Word opreg wardeer. Dit was ons plesier dat jy en jou familie hier by ons gebly het. Glo ons sal mekaar weer in die nabye toekoms sien. Mooi loop. Kalahari Groete René en Tobie

Allen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

A very pleasant guesthouse. An excellent braai area and very conveniently situated for travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Good day Allan. Thank you for your valued review and feedback. Much appreciated. It was our pleasure having you staying here. Hope to see you guys again in the near future. Take care. Kalahari Greetings René and Tobie

Carien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie netjies en skoon en opregte Kalahari-gasvryheid. Kamppeerplek is netjies en op gras. Eie ablusiegeriewe per kamppeerplek wat skoon en netjies is. Rene is gasvry en het vir ons elkeen 'n roosterkoek gegee met aankoms. Sal vir seker weer hier kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Goeie dag Carien. Dankie vir jou resensie en terugvoer. Wardeer opreg. Dit was vir ons n voorreg dat julle by ons gekamp het. Was lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien mekaar weer in die nabye toekoms. Mooi loop. Kalahari Groete René en Tobie

André B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Had a great stay! Clean, neat and friendly! Would definitely recommend this for a stay over or a couple of days!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rene
Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Thank you Andre for your valued review and feedback. Much appreciated. It was our pleasure having you stay with us. Hope to see you and your lovely family again in the near future. Kalahari Greetings René and Tobie

Albert H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Vriendelike ontvangs. Netjiese groot plekke. In die oggend vroeg wakker geword deur 'n vragmotor wat sy enjin in die oggend opgewarm het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christo P
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2023

Kalahari-kuier. Heerlik, vriendelike Kalahari-kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Rene
Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Goeiedag Christo. Dankie vir jou resensie. Wardeer opreg. Was ons plesier om julle te ontmoet het. Hoop ons sien mekaar weer in nabye toekoms. Mooi loop Kalahari Groete René en Tobie

Coenraad D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Genoeglike eenheid om te oornag. Baie vriendelike gasvrou. Die eenheid is baie netjies en skoon. Gasvrou het baie seker gemaak dat ons alles het wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rene
Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Baie dankie Coenraad vir jou waarde volle resensie en terugvoer. Word opreg wardeer. Dit was ons voorreg om julle hier by Kalahari Camelthorn te akkommodeer. Hoop ons sien jul weer in die toekoms. Kalahari Groete René en Tobie

Renske V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Lekker! Good ablution, nice fireplace, green grass.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Thank you Renske for your valued review, much appreciated. It was our pleasure having you camping at Kalahari Camelthorn Caravan Park and Guesthouse. Hope to see you again in the near future. Kalahari Greetings René and Tobie

Lorraine M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2021

Baie lekker. 'n Ideale oorblyplek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rene
Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Dankie vir jou resensie. Wardeer opreg. Bly jul het jul tyd hier by ons geniet. Glo ons sien mekaar weer in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 65 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal Kameel-straat 95, Askham, 8814, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA565eff3ef3063acc27ca31adbc0ff59294034b53168cd2bd2880fc7187393f27fd1f89046c3bcb63e2735eddd088c18f3b76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 95 Vaal Kameel Street Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.981494314158 20.782054969575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang