Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Erfenis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tim B
1 nag
5.0
Des 2024

Pleasant and relaxing. Very pleasant. The venue not only looks great but also comes with excellent service and very tasty meals at a fair price. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ņ stukkie hemel op aarde. Fantasties, fantasties, fantasties! Ons sal vir seker weer gebruik maak van die akkommodasie as ons in die area is. Gasvryheid uit die boonste rakke, Kalahari op sy beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sake V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Great stay. Great place and very friendly host. Clean and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Pragtige plek en lekker mense! Ons het heerlik gekuier by Kalahari Erfenis. Twee nagte in die Safari selfsorg eenhede. Lekker aircon kamers en pragtige verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Beeldskoon Kalahari, top gehalte verblyf, lekkerste kos en wonderlikste mense! Ongelooflike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker, rustige omgewing. Baie gerieflike blyplek met alle geriewe in 'n stil, mooi en rustige Kalahari. Vriendelike mense en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elske Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 213
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 213
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R31, Plaas Kalahari Erfenis Erfdeel 1, Hotazel, 8490, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81411201a31d87afdfe8b4c14c41e818c8ebb8d7fad73d3b58cbd38d78fe24f5f297c8b106dd6a78f4b0cc1df4435402082d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 213 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 R31 Farm Kalahari Erfenis Portion 1 8490 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.0758172 22.9797059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang