Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Erfenis

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R31, Plaas Kalahari Erfenis Erfdeel 1, Hotazel, 8490, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 213 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kalahari Erfenis is 'n luukse safari-lodge in die hartjie van die Kalahari, naby Hotazel in die Noord-Kaap. Dié plaas is die perfekte oornagplek vir gaste op pad na die Kgalagadi-oorgrenspark en Tlokwenggrensbeheer vir Botswana. Dit is ook ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige safari-vakansie.

Verblyf word in 3 verskillende soorte eenhede gebied. Gaste kan tussen 4 luukse kamers, 5 luukse tente en 2 selfsorgeenhede kies. Elke eenheid het 'n privaat ingang, gemaklike beddens, privaat badkamer, linne en handdoeke, asook braaigeriewe.

Aktiwiteite sluit begeleide veldstaptogte, voëlkyk en sonsondergang-wildritte in en daar is ook konferensiegeriewe. Die plaas streef daarna om 'n onverbeterlike safari-ervaring te bied waar gaste die natuurskoon van die Kalahari kan verken en geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Ņ stukkie hemel op aarde. Fantasties, fantasties, fantasties! Ons sal vir seker weer gebruik maak van die akkommodasie as ons in die area is. Gasvryhe...
Sien meer
Nov 2024
Sake V
Besigheidsreis
5.0
Great stay. Great place and very friendly host. Clean and convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Riana M
Saam met vriende
5.0
Pragtige plek en lekker mense! Ons het heerlik gekuier by Kalahari Erfenis. Twee nagte in die Safari selfsorg eenhede. Lekker aircon kamers en pragtig...
Sien meer
Okt 2024
Edward V
Gesin met klein kinders
5.0
Beeldskoon Kalahari, top gehalte verblyf, lekkerste kos en wonderlikste mense! Ongelooflike verblyf!
Sep 2024
Roelof N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, rustige omgewing. Baie gerieflike blyplek met alle geriewe in 'n stil, mooi en rustige Kalahari. Vriendelike mense en goeie diens.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elske Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R31, Plaas Kalahari Erfenis Erfdeel 1, Hotazel, 8490, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kalahari Erfenis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kalahari Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 213
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 213
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R31, Plaas Kalahari Erfenis Erfdeel 1, Hotazel, 8490, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81411201a31d87afdfe8b4c14c41e818c8ebb8d7fad73d3b58cbd38d78fe24f5f297c8b106dd6a78f4b0cc1df4435402082d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 213 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 R31 Farm Kalahari Erfenis Portion 1 8490 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.0758172 22.9797059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang