Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Farmstall

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Glen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker, dankie. Ja, baie lekker, alles was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beslis die moeite werd om te oornag. Lekker rustige plaas atmosfeer met ruim netjese groot kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Friendly, nice camping spots. Friendly people and a nice place to stay. Clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Simply the best. A very helpful host who chatted about farming and was also informative about the area. Neat and clean campsite and ablutions. A beautiful starry night. Pleasant staff at the coffee shop which offered basics. Only 16km to Mata Mata Gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maree L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Heerlike plaaskuier. Na 'n lang dag van rondry in Kgalagadi was hierdie die perfekte plek om te ontspan voor ons verder vir Namibië gaan verken het. Dit was veral vir die kinders heerlik om in die duine te kon gaan stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Pragtige en netjiese plek. Heerlik gekamp onder die bome toe dit warm was, maar toe die koue ons begin roer, kon ons onder die bome uitskuif son toe. Badkamers is baie skoon en netjies. Pragtige plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew S
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2023

What a wonderful destination for a break! We loved the setting, perfect location, the relaxing space and peaceful time! Service was great and we will definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brenda D
1 nag
5.0
Sep 2019

Perfect, thank you. Having travelled from Solitaire, Namibia across the country we were worried we would not make the Kgalagadi Transfrontier Park gate closing time at Mata Mata and therefore booked accommodation at the Kalahari Farmstall. This was the perfect accommodation, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2019

Gasvry en rustig. Ons het kampeer. Die ablusie is netjies en skoon en die donkie word tweemaal 'n dag gestook vir heerlike warm water. Oorweldigende rustigheid en stilte. Die diens by ontvangs en in die restaurant is hartlik en effektief. Ontbyt kan aanbeveel word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chrissie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2019

Ons het die aand baie geniet. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons kan Kalahari Farmstall aanbeveel. Ons verblyf by Kalahari Farmstall was baie lekker. Dit was ook lekker om op die plaas te gaan stap na ons lang reis. Die enigste probleme wat ons gehad het was dat die donkie ietwat warmer kon wees en dat die waterdruk baie laag was. Die ligte in die chalet was ook nie helder genoeg nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemsbokpan, Koes, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbce778b321cd52b37b6e0405c8b393fe65a87ff94b87e1d10a7f1385f07ec01e89f2d7242fc8bf64f3e3a7bc9cf5fb46b367?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Gemsbokpan Koes 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.673222 19.895805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang