Kalahari Game Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandheuwel 325, Mata-Mata, 0000, Karas
- Vanaf R3 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kalahari Game Lodge is 'n luukse privaat wildplaas naby die Kgalagadi-oorgrenspark op die suidoostelike grens van Namibië. Hierdie oase, omring deur rooi sand, is slegs 18 km wes van die Mata-Mata-grenspos, wat dit maklik toeganklik maak vir nie net besoekers in Namibië nie, maar ook diegene wat Suid-Afrika besoek.
Die luukse en suite-chalet het slaapplek vir 2 gaste en daar is 8 eenhede beskikbaar. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie toegerus en daar is ook 'n sitarea en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke chalet spog ook met 'n privaat stoep met idilliese uitsigte oor die rustige omgewing.
Die verblyf het ook 'n restaurant en swembadarea op die perseel wat beskikbaar is vir alle gaste wat by die lodge bly en die kroeg bied verversings deur die dag. Die verblyf het addisionele kampeerplekke op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Kalahari Game
Lodge
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Sandheuwel 325, Mata-Mata, 0000, Karas
- Gaste dink Kalahari Game Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandheuwel 325, Mata-Mata, 0000, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang