Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Gateway Hotel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Sanet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik gekuier! Groot, ruim kamers, silwerskoon. Smullekker kos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donald T
Kort verblyf
4.4
Des 2023

I'm very happy. Let me say more than that word happy. Nice to stay there. It was 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Janri
Kalahari Gateway Hotel
Good day Donald Thank you for your review, we are looking forward to your next visit. Regards Kalahari Gateway Hotel

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Perfekte oornagplek. Veilige, netjiese, skoon akkommodasie met als wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janri
Kalahari Gateway Hotel
Hendrik, Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om u weer te verwelkom in die toekoms. Groete Kalahari Gateway Hotel

Hannetjie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Lekker gekuier en geslaap. Eenhede was netjies en skoon met alles wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janri
Kalahari Gateway Hotel
Hannetjie, Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om u weer te verwelkom in die toekoms. Groete Kalahari Gateway Hotel.

Marlene B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Plattelandse gasvryheid. Personeel is vriendelik, hulpvaardig, maaltye heerlik voorberei, en ook groot spasie in kamers.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2021

The room reeked of stale smoke! The dishcloths were worn through. Used our own washing-up cloths and dishcloths. The red blankets looked totally worn out. A sight for sore eyes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Cliff C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2021

Groot, luukse kamer. Die kamers is skoon en netjies. Die restaurant het egter teleurgestel. Na 90 minute se wag, was die vis wat ons bestel het oneetbaar. Daar was ook geen keuse van enige witwyn nie, alhoewel hulle tussen verskeie kelders geleë is. Hulle kan vir seker beter doen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Aangenaam. Goeie kos, baie goed en billik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myburgh L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2018

Personeel was baie vriendelik en professioneel en verblyf was skoon en netjies. Geen klagtes nie, ons het lekker geëet in restaurant en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry G
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2018

Ek en my vrou het daar oorgeslaap op pad na die Weskus. Diens in die restourant gedurende aandete en ontbyt was maar traag. Daar was heelwat lawaai van verkeer in die straat voor die hotel gedurende die nag en verder was die beeld op die TV maar redelik swak.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Janri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 19, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7e006b30faea31b4c5de827bdb1d7f2d07d5a2fd9e4140df81346a0ea0665f25023de8a6f9790ffa9e2cf2d982c5ec0cfdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 19 Voortrekker Street Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.775972499868 20.624245405197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang