Kalahari Gateway Hotel
- Kapasiteit: 90 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 19, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
- Vanaf R970 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Kalahari Gateway Hotel is in die hartjie van die Noordwes-Kaap geleë, net 40 km vanaf die legendariese Augrabies Waterval, op die roete na Namakwaland met sy asemrowende lenteblomme.
Verblyf word gebied in 26 standaardkamers, 5 slaapkamers by die swembad, 8 selfsorg-eenhede en 9 selfsorg-dubbeleenhede vir 2 tot 4 gaste. Sommige van die kamers het uitsigte oor die tuin en swembad. Al die kamers het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, rolstoelvriendelike geriewe, veilige parkeerplek en 'n restaurant in. Dit is ook troeteldiervriendelik. Die hotel het ook 'n nuwe casino op die perseel.
Die Wall Street Conference Suite het plek vir tot 80 gaste en is gepas vir enige geleentheid. Ons KG se Konferensiesaal kan tot 20 persone akkommodeer, en is ideaal vir kleiner groepe en wegbreek-sessies.
Doendinge naby ons sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk en bergfietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Janri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Voortrekkerweg 19, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
- Gaste dink Kalahari Gateway Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kakamas Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 90 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 19, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang