Kalahari Guest House
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en daar is ’n dubbelbed, waaier/verwarmer, yskassie, koffie- en teestasie, bottelwater, toiletware en daaglikse skoonmaakdienste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Uitkloktyd is 10:00. Indien jy nie dan uitlok nie sal 'n ekstra tarief gehef word.
Stel asb. ontvangs in kennis indien jy die kamer langer wil hou. 'n Uitstelperiode sal gegee word indien die kamer beskikbaar is, teen geen ekstra koste. Indien jy nie ontvangs in kennis stel nie en na 10:00 aanbly sal bestuur die reg hê om die gaste en hul besittings van die kamer te verwyder.
Gaste mag besoekers kry tot 22:00, indien dit vooraf gereël is. Geen harde musiek of partytjies nie. Besoekers moet 'n vrywaringsvorm teken wanneer hulle arriveer. Besoekers mag nie oorslaap sonder toestemming van die bestuur van die gastehuis nie. 'n Ekstra fooi is betaalbaar vir besoekers wat wil oorslaap.
Water- en elektrisiteitsverbruik: Skakel asb. waaiers, verwarmers, TV's en ligte af wanneer jy dit nie gebruik nie of jy die kamer verlaat.
Neem asb. jou bure en ander gaste in ag. Hou die klank van stemme en TV's so sag as moontlik.
Selfsorggaste kan die gastehuis se selfsorgkombuis gebruik met sy eetgerei, ens. Selfsorggaste moet hul eie skottelgoed was of 'n fooi van R60 betaal vir 'n skottelgoedwasdiens. Eet is verbode in die kamers. Handdoeke: Moenie nat handdoeke op die bed of enige nader plek laat lê nie. Sit dit in die wasgoedmandjie en huishouding sal dit elke dag vir jou vervang. Wasgoed: Vra asb. oor ons wasgoeddiens. Moet asb. nie nat wasgoed oor stoele of ander meubels hang nie.
Kamers word elke dag skoongemaak. Rapporteer enige probleme dadelik, bv. gebreekte gloeilampies of toestelle. As jy enige probleme ervaar, stel ons in kennis en ons sal ons bes doen om dit uit te sorteer.
Gaste gebruik al die geriewe op eie risiko. Kalahari Guest House sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies, skade of beserings wat op die perseel plaasvind vir enige rede nie.
Volgens die rookwet mag gaste nie in hul kamers rook nie en ook nie in die gebou nie. Dit sluit balkonne, stoepe en verandas buite die kamers in. Rook word slegs toegelaat in die aangewese areas buite die hoofgebou.
Geen troeteldiere.
Skade aan eiendom: gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade wat deur hulle, hul besoekers of enigiemand vir wie hul verantwoordelik is aan die perseel gerig word.
Regte van bestuur: Dit word verstaan dat gaste hul in so 'n manier sal gedra dat hulle nie 'n oorlas van hulself in die gastehuis of op die perseel sal maak nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 1 volwassene en daar is ’n dubbelbed, waaier/verwarmer, yskassie, koffie- en teestasie, bottelwater, toiletware en daaglikse skoonmaakdienste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv

Die kamer is geskik vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens, ’n en suite-stort, waaier, tee- en koffie skinkbord, gratis bottelwater, toiletware en daaglikse skoonmaakdienste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en het ’n koningingrootte-bed, waaier/verwarmer of lugversorging, yskassie, koffie- en teestasie, bottelwater, toiletware en daaglikse skoonmaakdienste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Kroegyskas

Die eenheid is geskik vir 2 of 3 volwassenes, of 2 volwassenes en 'n kind. Daar is ’n koningingrootte-bed, enkelbed, waaier/verwarmer, yskassie, koffie- en teestasie, bottelwater, toiletware en daaglikse skoonmaakdienste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en daar is ’n dubbelbed, lugversorging, yskassie, koffie- en teestasie, bottelwater, toiletware en daaglikse skoonmaakdienste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte

Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is ’n koningingrootte-bed, 'n enkelbed, slaapbank, lugversorging, yskassie, koffie- en teestasie, bottelwater, toiletware en daaglikse skoonmaakdienste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank

- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visastraat 18, Ben Fleur, Witbank, 1035, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang