Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Les M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik sal sterk aanbeveel. Lekker gebly. Het voorheen daar gebly en sal weer daar bly. Alles is netjies en skoon en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Mense is vriendelik en behulpsaam. Ons het ook baie geniet. Kamer is gerieflik. Mense is vriendelik en hulle maak baie lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Goeie, vriendelike diens. Goeie diens, gemaklike kamer. Sal graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya S
1 nag
4.6
Apr 2024

Ek het lekker gebly en die gastehuis is darem stil. Ek het lekker gebly, alle geriewe is daar en die kamer en gastehuis is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Abel E
1 nag
4.4
Mrt 2024

Voldoende vir behoefte. Dankie vir julle moeite met ontbyt. Dit gaan nie ongesiens verby nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie aangenaam en vrede om hier tuis te kan gaan. Om hier tuis te kan gaan is netjies en skoon en dit voel soos jou eie tuiste. Die ontbyt is baie lekker en die gastehuis word hoogs aanbeveel. Die besprekings is altyd in orde en gasvryheid is van hoogstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Rustig. Rustige omgewing. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Baie lekker en gemaklik. Vriendelikeid en waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie veilige, rustige en skoon fasiliteit. Sal aanbeveel, maar water 'n probleem. Nie Kalahari se toedoen nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visastraat 18, Ben Fleur, Witbank, 1035, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4YTY2YjhlLWMwYzMtNDBmMi04YTFjLWZhZmQ4NDEwNzk5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 18 Visa Street Ben Fleur 1035 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.902742200997 29.264184077316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang