Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Lion's Rest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 58 resensies vir Kalahari Lion's Rest
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Verouscha K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verouscha K

Rustig en private net wat jy nodig het vir 'n wegbreek.

Kalahari Lion's Rest was wonderlik. Dit het my siel goed gedoen.

Retha R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha R

Oase vir moeë lywe in die Noord-Kaap.

Skoon, veilige oorslaapplek met vriendelike, behulpsame personeel/eienaars. Ons het dadelik tuis gevoel en was vinnig gehelp met 'n awesome eetplek 'n klipgooi van waar ons oorslaap. Kalahari Lion's Rest is in 'n stil buurt met die mooiste uitsig oor landerye waar mens voor jou kamerdeur kan staan en kyk hoe die son sak en die nuwe dag in die oggend breek.

J J B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
J J B

Skoon en netjies.

Lekker oornag, skoon en warm verwelkoming.

Japie C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie C

Heel goed vir oornagplek op reis.

Kamers is goed toegerus met alle nodige. Die hout afskortings (mure) kan sommige besoekers affekteer omdat jy kan hoor wat mense langs jou praat.

Hennie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S

Die plek was goed, maar die eenheid was nie op standaard soos ons verwag het nie.

Die badkamer se krane was heeltemal los. Daar was seep gewees maar geen sjampoe nie.

Melise S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Melise S

Die gastehuis is 'n houthuis, so die kamers is nie klankdig nie.

Die plek word as B&B geadverteer, maar is nie. Ek sal ook nie sê dit is regtig selfsorg nie.

Ap V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ap V

Dit was gerieflik, skoon en netjies met gawe en gasvrye mense.

Dit is gerieflik in 'n stil deel van die dorp met 'n pragtige uitsig oor die rivier. Ons sal weer van die plek gebruik maak as die geleentheid hom voordoen.

Jovette J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jovette J

Wonderlik toegerus, netjiese, skoon, alles vir 'n moë reisiger.

Sal die plek vir enige iemand voorstel, gesellig met alles wat jy nodit het in jou kamer. Ek het anklaas by 'n plek oorgeslaap wat so goed toegerus was.

Lucia S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lucia S

Gasvrou uiters bedagsaam en behulpsaam.

Alles perfek. Behalwe dat kamers nie klankdig is as gevolg van houtstruktuur.

Ben F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben F

Vriendelike ontvangs, ekonomies vir oorslaap.

Ontvangspersoneel het verskoning aangebied vir beurtkrag.

Willem N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Willem N

Plek word bemark as B&B, maar geen ontbyt word bedien nie. Geen dek of plek vir gaste om te sit en rustig wees nie. Sal beslis nooit weer daar oornag nie.

Nie baie goed ingerig op boonste verdieping vir gaste om te sit nie. Bietjie stof en spinnerakke op die lys bokant die stort. Kamer goed ingerig, net 1 gemakstoel in kamer vir 2 mense!

Johann J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann J

Dit was heerlik!

'n pragtige plek, Christal was bitter oulik en baie vriendelik en het selfs vir ons raad gegee waar om te gaan eet. Kamers is super netjies en skoon. Ek sal verseker weer daar oornag. Dankie Kalahari Lion's Rest, julle is puik!

Eddie W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie W

Uitstekend, skoon, en netjies.

Sal graag 'n braaiplek op perseel wil kan gebruik.

Lucy R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy R

Goeie ligging, heerlike kamer.

Ons het heerlik geslaap by Kalahari Lion's Rest tydens 'n vinnige besoek aan die Upington area. Ons het nie baie tyd by die slaapplek spandeer nie, maar ek kan definitief bevestig dat ons heerlik daar geslaap het. Die ligging is buite die hoofdorp en baie stil en rustig. Neem wel kennis dat dit 'n hout gebou is en as jou bure vroeg op is, gaan jy wakker word. Dit het ons egter nie gepla nie en ons het baie lekker daar gebly. Ons was baie vriendelik ontvang en het veilige parkeerplekarea gehad. Gaan bly gerus daar oor.

Bertie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie B

Net slaapplek nodig gehad vir een aan en dit was voldoende.

Ons het drie kamers bespreek en almal was redelik tevrede, maar een kamer het nie warm water gehad om te stort nie. Ons het dit nie gerapporteer nie want dit was vroeg in die oggend en ons het vroeg gery. Alles was netjies en skoon en gerieflik, maar die mure is regtig dun en jy kan almal hoor praat en loop. As dit nie vir dit was nie, sou die plekkie regtig baie goed gewees het. Maar baie dankie vir die vriendelike ontvangs en die lekker restaurant wat aanbeveel was. Ons het lekker gerus en dit is wat ons nodig gehad het.

Lucy R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucy R

Rustige familie kuier

Kalahari Lion's Rest was baie gerieflik geleë in 'n voorstedelike area - 'n hele ent uit die middedorp. Dit was baie stil en rustig. Die kamer en badkamer was gerieflik en ruim. Let wel dat dit 'n houthuis is en dat die hout wel raas en beweeg as mens daarop loop - nie vir ligte slapers nie, maar ons het heerlik geslaap. Die koffie-area was goed toegerus - ek het wel 'n mikrogolfoond gemis, maar dit was nie 'n probleem nie. Ons het heerlik gekuier en rustig geslaap. Ons motor was baie veilig agter die gebou en agter 'n elektroniese hek geparkeer. Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang en ons op hoogte gehou van die beurtkragskedule.

Tina S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tina S

Baie gerieflike, goed toegeruste en netjiese verblyf, sal beslis weer daar slaap.

Ons het die Augrabiese watervalle besoek, wat 'n belewenis.

Johan D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Lekker en veilige atmosfeer.

Netjies en baie lekker plek om oor te slaap, waarde vir jou geld.

Jan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Baie lekker gebly.

Mooi plek en uitsig en vriendelikheid.

Riaan D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
0/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Gasvryheid van gasheer en gasvrou uitsonderlik!

Fantastiese king-sized beddens vir fantastiese nagrus.

Adele V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Adele V

Was nie baie lekker nie.

Jy kan elke woord hoor van die mense langs jou en bo jou. Als kraak wanneer jy of die mense langs jou loop. Jy hoor elke snork. Sal nie weer daar oorbly nie.

Mnr Wesley V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mnr Wesley V

Dit was raserig.

Ek was vriendelik ontvang. Wanneer dit slaaptyd is, kan mens elke geluid hoor.

Tilla K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla K

Voortreflik.

Baie beslis 'n bestemming wat ek met geruste hart aanbeveel! Chrystal het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. En sy het ons ook aanbeveel waar om lekker aandete te geniet!

Karen S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

'n Gerieflike, ruim slaapplek wat ek beslis sal aanbeveel.

Dankie vir die netjiese kamer en vriendelike ontvangs.

Jaco O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O

Skoon, bekostigbare oornagplek.

Ons het hier oornag op pad Weskus toe en het die verblyf skoon, netjies en bekostigbaar gevind. Ek sal dit enige tyd as 'n oornagbestemming aanbeveel.

Danie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V

Verblyf netjies en skoon, en goed ingerig. Stil area.

Effens steurend omdat jy heeltyd kan hoor wanneer gaste in aangrensende kamers gesels en beweeg.

Monica O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica O

Vriendelike ontvangs en netjiese fasiliteite. Ligging is baie goed.

Die uitsig is so mooi van die Oranjerivier. Baie netjies en ontvangs was baie vriendelik.

Jackie H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie H

Vriendelik.

Die eenheid is gerieflik, die vloere beweeg net baie so as enige iemand êrens loop op die boonste vloer voel jy dit.

Madri S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madri S

Sal dit nie aanbeveel nie as gevolg van hout struktuur.

Die akkommodasie is in 'n hout struktuur en die kamers is teen mekaar. Wanneer iemand loop op die houtvloer voel jy in jou kamer die beweging aan. Die klankdigting tussen die verskillende kamers is ook nie goed nie en jy kan hoor wat jou buurman praat en doen.

Paul V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul V

Nie sleg nie!

Geriewe is netjies en die ontvangs gulhartig.

Mauritius V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritius V

Goeie verblyf en vriendelike ontvangs. Goeie ontbyt.

Sien sterre.

Amelia S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S

Fantasties.

Ons is goed ontvang, alles was skoon en netjies en als was in kamer wat mens nodig het. Die ontbyt was baie lekker.

Hannetjie C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie C

Skoon, netjies en gerieflik met vriendelike diens.

Die kamers is baie gerieflik en skoon en het ons 'n heerlike nagrus gehad. Die ontbyt was heerlik en ek kan die akkommodasie aanbeveel.

Kalahari Lion's Rest se terugvoer

Baie dankie Hannetjie, ons waardeer dit.

Kalahari Lion's Rest
Izak V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V

Pragtige houthuisvesting.

Hartlik en gul ontvang deur bekwame personeel. Veilige eie parkering en goed toegeruste kamer. Lekker groot bed. Heerlike ontbyt wat reeds in die prys ingesluit was. Goeie afslag gekry. Gasvrou kundig oor omgewing en puik restuarant aanbeveel. Sal beslis in die toekoms weer daar oornag.

Theo B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B

Goeie verblyf met goeie diens.

Waarde vir geld. Goeie diens.

Elmien N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien N

Ons het heerlik gebly en geslaap, beddegoed spierwit en skoon en vars.

Ons het heerlik gebly en geslaap, die kamer het 'n pragtige uitsig oor die panorama van die landerye. Baie vriendelike diens gekry en ons sal verseker die lieflike plek aanbeveel vir ons vriende.

Marie O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie O

Regtig net vir oorslaap.

Die ontvangs was puik. Alles was netjies en skoon. Ons was vooraf bewus van moontlike geluide indien jy onder slaap weens houtvloere, so nie gepla nie. Dit is goed genoeg vir oorslaap vir die aand.

Charlene K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene K

Baie skoon en modern!

Lekker gebly! Sal beslis aanbeveel vir ander.

Ronel V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V

Dit is 'n mooi plek en gerieflik ingerig.

Ons is baie vriendelik en hartlik ontvang. Daar word moeite gedoen om gaste tuis te laat voel en met raad en daad by te staan. Die kamers is goed ingerig en die ontbyt is heerlik. Ons het vroeg vertrek en het 'n heerlike ontbyt-/peuselpakkie vir die pad gekry. Kalahari Lion's Rest is van hout gebou en dit lyk so mooi. Ongelukkig is die mure papierdun. 'n Mens hoor elke tree, fluistering en asemteug van jou bure, en dit is nie baie lekker nie!

Bea C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea C

Ek het grotendeels baie lekker gebly.

Omdat die gastehuis 'n hout struktuur is, is dit minder privaat vir gaste, want mens kan alles hoor wat langsaan en bo jou aangaan. As ander gaste se doen en late nie pla nie, is hierdie werklik 'n heerlike plek om te bly.

Ben B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B

Gerieflik, skoon, doeltreffend.

Ons is ontvang deur die eienaar; alles werk; gerieflik, skoon. Bekostigbaar.

Sarel M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel M

Dit was vir ons albei baie aangename verblyf.

Ons was baie goed ontvang en die diens was baie goed. Dit was baie koud, maar ons het lekker warm geslaap.

Zahne B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahne B

Fantasties!

Heerlike ruim kamers, met baie vriendelike diens! Ons het baie vroeg gery die volgende oggend, toe pak hulle vir ons ontbytpakkies. Dit was so groot en het so 'n groot verskeidenheid kosse gehad dat ons die hele dag kon eet op die pad Hentiesbaai toe. Sal Kalahari Lion's Rest aan enige iemand aanbeveel!

Jan E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E

Veilig, skoon en baie vriendelike mense wat jou dadelik laat tuis voel.

Goeie waarde vir geld.

Kalahari Lion's Rest se terugvoer

Elke gas wat Kalahari Lion's Rest kies om te oornag, is vir ons belagrik. Dankie dat julle hier oorgebly het en kom gou weer!

Kalahari Lion's Rest
Ben V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Beslis waarde vir geld!

Baie vriendlike en behulpsame personeel baie goed ontvang. Plek baie netjies en skoon sal beslis vir iemand anders voorstel. Sal beslis weer terug kom. Net een ding wat ek persoonlik wil in die kamer hê is 'n microwave.

Annelies V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelies V

Heerlik ontspannend.

Die gasvrou en gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.Ons het heerlik met hulle gekuier. Hulle het ons van 'n braaier voorsien sodat ons ons eie kos kon maak en selfs vir ons tafel gedek. Die ontbyt die volgende more is spesiaal vir ons vervroeg omdat ons 'n lang pad gehad het om te ry. Plus dit was 'n heerlike ontbyt.

Karlien J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien J

Die rustigheid was wonderlik!

Ons het baie lekker gerus tydens ons verblyf. Die kamer was skoon en baie netjies en die nuwe bed was presies wat ons moeë lywe nodig gehad het na ons lang reis.

Willie B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

Stadse luuksheid met plattelandse gasvryheid

Dit was 'n wonderlike ervaring, baie skoon, luuks, met vriendelike gasvryheid. Lekker slaaplek en geriewe, heerlike ontbyt. Sal enige tyd weer gebruik en defnitief aanbeveel aan alle familie en kenisse. Baie dankie vir julle goeie verwysings,ons het heerlik geëet by BI LO bistro en Spice Route besoek soos aanbeveel, baie geniet.

Petronella Salome V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella Salome V

Lekker en baie aangenaam.

Vriendelike, baie lekker en gerieflik.

Jansje V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jansje V

Was 'n pitstop vir my ouers se verrassingsvakansie na Kgalagadi.

My ouers het heerlik gebly by julle, dit was hartlike verwelkoming, alles is goed georganiseer. Die ontbyt was heerlik. Baie dankie.

Soekie S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie S

Dit was baie goeie diens, fantastiese ontbyt en sal beslis weer daar oornag!

Fantatiese diens! Beslis aanbeveel.

Annelies D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelies D

Heerlike oornagstop!

Dit is 'n relatiewe nuwe plek (Oktober 2016 opgemaak) dus is alles pragtig en netjies. Stil rustige area met pragtige uitsig. Glad nie bewus van enige verkeer nie. Kamers is baie gerieflik en smaakvol ingerig. Koffie en tee met beskuit was uitgesit en 'n 250 ml melk en 2 bottels water in die yskassie. 'n Heerlike ontbyt is die volgende oggend voorgesit op die tyd wat ons verkies het. Sal hulle beslis aanbeveel!

Kalahari Lion's Rest se terugvoer

Baie dankie. Dit was wonderlik om julle hier te hê. Hoop om julle gou weer te sien.

Kalahari Lion's Rest
Pierre V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V

Baie rustig.

Baie netjies en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Jacomina R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomina R

Ongelooflike uitsig met die vriendelikste mense.

Ons het ons tydjie daar baie geniet. Die mense was so vriendelik en hulpvaardig. Dit was ongelooflik ontspannend vir ons klomp vriende. Sal beslis weer daar gaan bly.

Anton G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton G

Puik - baie vriendelike en effektiewe diens.

Dit was baie netjies, baie vriendelik ontvang.

Andrè H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andrè H

Lekker oorslaap plek met baie goeie diens.

Sien sterre.

Kalahari Lion's Rest se terugvoer

Baie dankie Andre.

Julle is altyd welkom.

Kalahari Lion's Rest
Juliana S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juliana S

Skoon, netjies en vriendelike eienaars.

Die eenheid is baie ruim, skoon en netjies. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam met aanwysings en hulp met restaurantkeuses. Ontbyt was ook baie lekker.

Eben V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben V

Bekostigbare en netjiese oornagverblyf.

Baie netjies en met goeie smaak ingerig. Lekker ontbyt ingesluit by die prys. Regtig goeie waarde vir geld. Enigste hindernis is die vibrasie van die vloer wanneer iemand in ander eenhede rondbeweeg, wat veral steurend kan wees ná slaaptyd, maar dis te verwagte van houtstrukture.

Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoephoepstraat 8, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2YTIyNTZjLTk4N2EtNDg1NS1iZGJiLWJlZTZlOWQ3MzQ0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 8 Hoephoep Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.438591032218 21.299165060188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang