Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Lion's Rest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Verouscha K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig en private net wat jy nodig het vir 'n wegbreek. Kalahari Lion's Rest was wonderlik. Dit het my siel goed gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Oase vir moeë lywe in die Noord-Kaap. Skoon, veilige oorslaapplek met vriendelike, behulpsame personeel/eienaars. Ons het dadelik tuis gevoel en was vinnig gehelp met 'n awesome eetplek 'n klipgooi van waar ons oorslaap. Kalahari Lion's Rest is in 'n stil buurt met die mooiste uitsig oor landerye waar mens voor jou kamerdeur kan staan en kyk hoe die son sak en die nuwe dag in die oggend breek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J J B
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2023

Skoon en netjies. Lekker oornag, skoon en warm verwelkoming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Japie C
1 nag Besigheidsreis
4.0
Aug 2024

Heel goed vir oornagplek op reis. Kamers is goed toegerus met alle nodige. Die hout afskortings (mure) kan sommige besoekers affekteer omdat jy kan hoor wat mense langs jou praat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Die plek was goed, maar die eenheid was nie op standaard soos ons verwag het nie. Die badkamer se krane was heeltemal los. Daar was seep gewees maar geen sjampoe nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melise S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Des 2023

Die gastehuis is 'n houthuis, so die kamers is nie klankdig nie. Die plek word as B&B geadverteer, maar is nie. Ek sal ook nie sê dit is regtig selfsorg nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ap V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Dit was gerieflik, skoon en netjies met gawe en gasvrye mense. Dit is gerieflik in 'n stil deel van die dorp met 'n pragtige uitsig oor die rivier. Ons sal weer van die plek gebruik maak as die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jovette J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2022

Wonderlik toegerus, netjiese, skoon, alles vir 'n moë reisiger. Sal die plek vir enige iemand voorstel, gesellig met alles wat jy nodit het in jou kamer. Ek het anklaas by 'n plek oorgeslaap wat so goed toegerus was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2022

Gasvrou uiters bedagsaam en behulpsaam. Alles perfek. Behalwe dat kamers nie klankdig is as gevolg van houtstruktuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ben F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2022

Vriendelike ontvangs, ekonomies vir oorslaap. Ontvangspersoneel het verskoning aangebied vir beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoephoepstraat 8, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2YTIyNTZjLTk4N2EtNDg1NS1iZGJiLWJlZTZlOWQ3MzQ0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 8 Hoephoep Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.438591032218 21.299165060188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang