Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Lion's Rest

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoephoepstraat 8, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 150 R978 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kalahari Lion's Rest is in die hartjie van die Kalahari, in Upington, geleë.

Dit is langs die Oranjerivier en bied aan gaste uitstekende uitsigte en 'n keuse van 8 lieflike kamers. Een van die kamers is rolstoelvriendelik. Elkeen van die 8 en suite-kamers beskik oor 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n yskassie, 'n ketel, 'n TV met DStv en WiFi in al die kamers. Rook binne die gebou is verbode en sekere kamers is op die tweede verdieping.

Kalahari Lion's Rest is gerieflik vir sakereisigers of vakansiegangers wat net deurry of in Upington moet wees. Gaste kan heerlik gaan roei op die Oranjerivier, kano's huur, 'n sonsondergang-vaart op Sakkie se Arkie onderneem, die Kalahari-Oranje Museum besoek of 'n draai gaan maak by die Oranjerivier Wynkelders.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Verouscha K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en private net wat jy nodig het vir 'n wegbreek. Kalahari Lion's Rest was wonderlik. Dit het my siel goed gedoen.
Feb 2024
Retha R
Saam met lewensmaat
5.0
Oase vir moeë lywe in die Noord-Kaap. Skoon, veilige oorslaapplek met vriendelike, behulpsame personeel/eienaars. Ons het dadelik tuis gevoel en was v...
Sien meer
Jan 2023
J J B
Saam met vriende
4.8
Skoon en netjies. Lekker oornag, skoon en warm verwelkoming.
Jun 2023
Hennie S
Saam met lewensmaat
4.6
Die plek was goed, maar die eenheid was nie op standaard soos ons verwag het nie. Die badkamer se krane was heeltemal los. Daar was seep gewees maar g...
Sien meer
Aug 2023
Cehesta W
Saam met lewensmaat
4.0
Was baie lekker. Ons het baie lekker gebly.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hoephoepstraat 8, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kalahari Lion's Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoephoepstraat 8, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2YTIyNTZjLTk4N2EtNDg1NS1iZGJiLWJlZTZlOWQ3MzQ0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R978 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 8 Hoephoep Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.438591032218 21.299165060188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang