Kalahari Lodge
Beskrywing
Hierdie eenmanstyl-eenhede is klein. Dit het 'n dubbelbed en klerekas. Klein kombuis met yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, braaipan, rooster, ketel en al die kook- en braaigereedskap wat jy sal nodig kry, asook kombuis en eetgerei. Koffie, tee, melk, suiker en beskuit word in die kombuis voorsien. Al die eenhede het en suite badkamers met baddens en oorhang-storte. Hulle is almal privaat, met 'n klein veranda en braai. Private, veilige toesluitparkering vir elke eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Het 'n dubbel- en enkelbed. Klerekas, DStv. Lugversorging (warm en koue lug). Die en suite-badkamers het ruim storte. Volledig toegeruste kombuis: yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, braaipan, rooster, ketel, ens. Beddegoed en handdoeke word voorsien. In die winter het alle beddens elektriese komberse, warm winterlakens, twee komberse en duvets vir die koue winternagte. Private verandas met braaiplek vir elk. Private, veilige toesluitparkering vir elke eenheid toegewys.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suidstraat 9, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang