Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Monate Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elsofé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 47 resensies vir Kalahari Monate Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Kerry V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry V

Very comfortable.

We only stayed one night but the family agreed we could have stayed a few more nights. Very friendly check-in.

Jonathan S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S

Comfortable. Relaxing. Secure. Friendly staff.

Great place to stay just north of Upington. It has the feel of being in the veld but still close to the amenities of town. The unit was clean and well-equipped. I would definitely recommend the lodge to anyone passing through Upington.

Kobus B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Baie oulike plek.

Baie netjies en baie lekker met die springbokkies so naby. Die enigste probleem is dat jy jou bure deur die kamermuur kan hoor as hulle praat en hoes.

Henry L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry L

Good value for money and a nice farm stay.

Nice overnight stop.

Heidi H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi H

Goed geleë as jy vinnig verder wil reis. Veilig en skoon.

Ons het die rustigheid en die kinders die speelarea en springbokkies baie geniet.

Brent P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent P

Gerieflik.

Baie lekker gebly. Dankie vir die moeite.

Lynette P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette P

Rustige omgewing; kon 'n pragtige sonsondergang afneem.

Lekker gebly; heerlik geslaap.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Martina W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martina W

Fantasties.

Ons het ons tydjie baie geniet, pragtige, vriendelike, hulpvaardige dame by ontvangs.

Karien R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien R

Baie lekker oornag.

Baie lekker. Sal vir seker weer daar oorslaap op Kgalagadi.

Christo O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo O

Rustig en lekker ontspan.

Ideale Kalahari ontspan en oornag.

Marie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Maklike bymekaarkomspunt.

Ons was 3 vrouens wat uit verskillende uithoeke bymekaar gekom het, oornag het en ons kon 1 voertuig by die Lodge los, veilig, onderdak en gerieflik. Die akkommodasie is baie gerieflik en gemaklik, en die ligging is langs die pad na Kgaligadi, so alles is baie lekker.

Aa D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aa D

Stil en rustige verblyf na 'n lang reis op pad om te gaan blomme kyk n Namakwaland.

'n Pragtige sonsondergang beleef. Baie dankie vir jul gasvryheid. Julle is lekker mense.

Stephen J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen J

Ideale oornagverblyf op pad Kgalagadi toe vir kamp of rondawel.

Winkel het genoeg voorraad vir mens se gerief en diens is vriendelik en gasvry.

Pieter Z - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Z

Gerieflike oornag.

Alles wat mens benodig vir oornag op pad Namibië toe.

Karien R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien R

Lekker oorslaap op pad KTP.

Baie lekker, baie dankie.

Vanessa S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S

Very friendly, perfectly placed and everything you need.

Would stay again happily.

Lynette M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette M

Baie lekker en netjiese oornagplek op pad Kgalagadi toe.

Baie skoon, netjiese en gerieflike oornagplek.

Emelia B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelia B

Die chalets en kampterrein is fantasties, skoon en geriewe pragtig!

Ons was forseer weens kar moeilikheid om 10 dae hier deur te bring. Dit was die beste plek om oor te bly, dis mooi, skoon en goed geleë. Almal het gehelp om dit vir ons makliker te maak, ons is so dankbaar!

Roanna B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roanna B

Fantastic stopover on the way to the Kgalagadi.

This is the 3rd time we have camped at Kalahari Monate Lodge on the way to the Kgalagadi, and we absolutely love it. The campsites are big, and well-kept, and, this time, there was a new waterslide and additions to the jungle gym that my kids absolutely loved! I would highly recommend this campsite.

Caroll H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caroll H

Wonderlik!

Die lodge is geleë op die pad na die Kgalagadi, Twee Rivieren kamp. Dit is rustig en stil en het die mooiste sprinbokke wat naby die hutte wei. Die enigste probleem was dat die kamp nie vol was nie en dat ons eenheid direk aan 'n ander eenheid gegrens het en ons alles kon hoor (en ek is seker hulle kon ons ook hoor) langs. Ons het gevoel dat ons eerder 'n ander eenheid kon gehad het, aangesien daar plek was. Die lugreëling het ook nie gewerk nie en dit was 48 grade die dag!

Arend H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arend H

Great value for money.

I stayed in the caravan park and it was a good experience.

Peter T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter T

Convenient and well-equipped.

Unfortunately the airconditioning was not able to cope with the heat - chalet 4.

Danie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Danie V

Fantasties.

Vrede vir jou siel. Rustig en fantasties. Diens uitstekend.

Magdalena H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena H

Vriendelike ontvangs. Wooneenheid was skoon, netjies en goed toegerus.

Dit was baie aangenaam om daar te oornag. Bokkies loop vry rond tussen eenhede.

Willie C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie C

Rustig en baie lekker.

Skoon, netjies, gemaklike geriewe en veilig.

Mike S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S

Comfortable.

Comfortable, convenient and value for money.

Peet L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet L

Het dit baie geniet.

Kamers was netjies en skoon.

Ansie L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie L

Ons is vriendelik verwelkom en die omgewing is rustig.

Gerieflik en reg langs die roete.

Emile V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emile V

Kalahari Monate is ideaal geleë vir iemand om te oornag oppad Kgalagadi toe.

Kalahari Monate het 'n lekker Kalahari atmosfeer.

Bernard S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard S

Gerieflike oornagplek.

Alles beskikbaar in chalet wat benodig word vir oornag. Ontvangs baie vriendelik en hulpvaardig.

Stefanie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie L

Pragtige, rustige atmosfeer.

Ek en my dogter het oornag daar by julle met ons vakansie op pad na Namibië. Pragtige plek, skoon, netjies, goeie diens. Skep 'n rustige atmosfeer vir 'n moeë reisiger. Al wat bietjie gepla het was ons bure omdat die eenhede basies een dak het, weergalm die bure se stemme en kan mens alles hoor as die mense hard praat. Verder het ons heerlik gerus en sal Kalahari Monate Lodge aanbeveel.

Minette G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette G

Fantasties.

Ons het oorgeslaap op pad na die Kgalagadi. Die huis was skoon en netjies, en het als wat mens benodig vir 'n lekker oornagstop. Die swembad en glyplank het ons seuntjie vir ure besig gehou. Sal beslis aanbeveel.

Thomas M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas M

Rustige omgewing.

Sal die verblyf opgradeer as Spitskop-reservaat besoek kan word.

Francois J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Rustig in die Kalahari.

Skaars 5 minute se ry Noord van Upington, maar dit voel asof mens in die middel van die Kalahari is. Die chalet beskik oor al die nodige geriewe; was skoon en netjies.

Wynand D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D

Rustig en baie lekker.

Sal definitief weer kom.

Raymond L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond L

Gemaklik netjies.

Lekker plek, goed geleë, goed ingerig, lugversorger werk net 'n rukkie (en ja hy was op 22) maar dit was genadiglik koel in Upington.

Helanne M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helanne M

Veilig, rustig en met skoon badkamers.

Heerlike oornagfasiliteite, skoon en netjies.

Peter T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T

Convenient location with good facilities.

Close enough to Upington to travel for a meal.

Tania V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V

Baie goeie oornaggeriewe op pad na Kgalagadi.

Chalets is baie netjies en skoon. Kombuis is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het net een nag oorgeslaap, maar sal definitief volgende keer gaan vir 'n naweek.

Bernard S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard S

Baie gerieflik en gemaklik.

Ideale oorblyplek op pad na of vanaf Namibië en Kalagadi.

Chantel S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel S

Was baie lekker.

Was lekker om rustig wakker te word sonder 'n lawaai. Die feit dat ek my kon tuis maak en die naweek kon geniet.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hennie K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Lekker rustig, netjies en skoon, voel sommer kilometers weg van die stad af. Perfek om bietjie rustig te wees.

Lekker verblyf, naby aan hoof snelweë, weg van die stad se geraas af. Netjies en skoon, vriendelike personeel, veilig en gemaklik.

Jaco C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco C

Baie vriendelik en lekker.

Baie aangenaam en huislik.

Coenie D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie D

Netjies, skoon en nie ver van Upington nie.

Die hele plek is baie netjies en daar is 'n swembad met 'n grasperk en mooi braaiplekke. Die springbokkies loop om die huisies.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R360, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3576773b95157025c5f0c0eca640259e9825fb4fd79b489da9afb71d91e9ec404a80159e0ca01d2a832b3169242b7efd5d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 R360 Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.380519177959 21.155956953598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang