Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Monate Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Arianna B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lovely! Lovely location, beautiful views, springboks and a quiet atmosphere. The kids loved the pool and play park. We certainly recommend it and hope to be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ons familie van 4 het in 'n chalet gebly en lekker gebraai. N baie lekker oornagstop vanaf Kaapstad na Kgalagadi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Very comfortable. We only stayed one night but the family agreed we could have stayed a few more nights. Very friendly check-in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Rustig en stilte wat ek nodig het, maar tog ook lekker vir die kinders. Baie lekker stil en veilige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Baie dankie, alles was skoon en gemaklik en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jonathan S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Comfortable. Relaxing. Secure. Friendly staff. Great place to stay just north of Upington. It has the feel of being in the veld but still close to the amenities of town. The unit was clean and well-equipped. I would definitely recommend the lodge to anyone passing through Upington.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie oulike plek. Baie netjies en baie lekker met die springbokkies so naby. Die enigste probleem is dat jy jou bure deur die kamermuur kan hoor as hulle praat en hoes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Good value for money and a nice farm stay. Nice overnight stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bard S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Skoon, netjies, gemaklik. Alles het gewerk. Was veilig, het die springbokke wat daar rondloop geniet. Kan sien daar word moeite gedoen in die dorre droogte om gras te laat groei en lekker koeltebome te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Goed geleë as jy vinnig verder wil reis. Veilig en skoon. Ons het die rustigheid en die kinders die speelarea en springbokkies baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elsofé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 975
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R360, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3576773b95157025c5f0c0eca640259e9825fb4fd79b489da9afb71d91e9ec404a80159e0ca01d2a832b3169242b7efd5d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 R360 Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.380519177959 21.155956953598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang