Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Monate Lodge

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R360, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kalahari Monate Lodge is 13 km noord van Upington op die R360. Kalahari Monate Lodge is reg oorkant die ingang na die Spitskop Natuurreservaat.

Dié verblyf beskik oor 4 Double-chalets met 'n badkamer en 2 Twin-chalets met 'n badkamer. Elke eenheid kan 4 gaste akkommodeer en het óf 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens óf 4 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke chalet het 'n kombuis wat met 'n oondjie, 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie toegerus is.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en 2 grasdak-lapas. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Klein troeteldiere word op versoek toegelaat.

Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie eiendom het ook kampeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Kerry V
Gesin met tieners
5.0
Very comfortable. We only stayed one night but the family agreed we could have stayed a few more nights. Very friendly check-in.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Jonathan S
5.0
Comfortable. Relaxing. Secure. Friendly staff. Great place to stay just north of Upington. It has the feel of being in the veld but sti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Kobus B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulike plek. Baie netjies en baie lekker met die springbokkies so naby. Die enigste probleem is dat jy jou bure deur die kamermuur kan hoor as hu...
Sien meer
Mei 2024
Henry L
Saam met lewensmaat
5.0
Good value for money and a nice farm stay. Nice overnight stop.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Martina W
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Ons het ons tydjie baie geniet, pragtige, vriendelike, hulpvaardige dame by ontvangs.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elsofé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R360, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kalahari Monate Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R360, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3576773b95157025c5f0c0eca640259e9825fb4fd79b489da9afb71d91e9ec404a80159e0ca01d2a832b3169242b7efd5d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 R360 Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.380519177959 21.155956953598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang