Khamkirri
Beskrywing
Die kampeerstaanplekke is groot genoeg vir 6 gaste of 1 voertuig. Elke staanplek is in die skadu op gras en gaste het toegang tot kragpunte, ablusiegeriewe en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let daarop dat 'n 20 km-grondpad na die lodge lei.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Rook is binnenshuis verbode. Gaste wat wel binnenshuis rook, sal dienooreenkomstig beboet word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie pragtige, privaat staanplek het sy eie badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Daar is 'n plek om skottelgoed te was met warm water en 'n onderdakstoep. Die staanplek het ook braaigeriewe, beligting en kragpunte. Die staanplek is met gras bedek en daar is lieflike, groot bome wat skaduwee bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Kampeerplek
Huisreëls
Let daarop dat 'n 20 km-grondpad na die lodge lei.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Rook is binnenshuis verbode. Gaste wat wel binnenshuis rook, sal dienooreenkomstig beboet word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is geskik vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Dit is ideaal vir oornagverblyf met skoon beddegoed en warmwaterstort. Geriewe sluit krag, 'n ketel, tafel, stoele en 'n yskassie in. Dié eenheid het sy eie privaat ingang en gaste het toegang tot ablusiegeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Kampeerplek
Huisreëls
Let daarop dat 'n 20 km-grondpad na die lodge lei.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Rook is binnenshuis verbode. Gaste wat wel binnenshuis rook, sal dienooreenkomstig beboet word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die lieflike riviertente is reg op die rivieroewer. Die tent het 2 enkelbeddens met linne en 'n dubbelslaapbank. Elke tent is ook met 'n yskassie, krag, waaier, ketel, tafel en stoele en basiese breekware en eetgerei toegerus. Elke tent het braaigeriewe en die ablusies is gerieflik geleë. Handdoeke word nie voorsien nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let daarop dat 'n 20 km-grondpad na die lodge lei.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Rook is binnenshuis verbode. Gaste wat wel binnenshuis rook, sal dienooreenkomstig beboet word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die pragtige houthuisies is reg op die rivieroewer geleë. Die huisie vir 2 het 1 hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed, linne en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n ruim sitarea en kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Hierdie oopplan-area lei na 'n privaat stoep met 'n braai en ononderbroke rivier-uitsig. Hierdie eenheid het ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea wat dit ideaal vir paartjies met 'n kind maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let daarop dat 'n 20 km-grondpad na die lodge lei.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Rook is binnenshuis verbode. Gaste wat wel binnenshuis rook, sal dienooreenkomstig beboet word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinskothuis beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie slaapkamer grens aan die kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond toegerus is. Daar is ook 'n sitarea met 'n slaapbank wat na die privaat stoep en braai-area lei. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n kombuisie en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, sitplek en al die geriewe vir 'n rolstoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let daarop dat 'n 20 km-grondpad na die lodge lei.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Rook is binnenshuis verbode. Gaste wat wel binnenshuis rook, sal dienooreenkomstig beboet word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse houthuis is ideaal vir vriende en gesinne wat wil ontspan en die lewe langs die rivier wil geniet. Die huis het 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het elkeen 'n stort. Daar is 'n groot oopplan-sitarea en -kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus is. Die sitarea lei na 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n rivier-uitsig. 'n Slaapbank is in die sitarea beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let daarop dat 'n 20 km-grondpad na die lodge lei.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Rook is binnenshuis verbode. Gaste wat wel binnenshuis rook, sal dienooreenkomstig beboet word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 176 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kalahari, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang