Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khamkirri

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 265 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Adele V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker gebly. Lekker geslaap. Lekker gekuier. Die verblyf was 'n heerlike ervaring. Die 'glamping' was ruim en gerieflik. Die geriewe was uit die boonste rakke. Die personeel was behulpsaam en vriendelik. Dankie vir 'n ontspannende verblyf. Ek sal in die toekoms beslis weer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Just what we wanted. We had a very lekker stay. The location is very peaceful, the staff is friendly and helpful, and our cottage was neat and tidy. All our expectations were met. Double thumbs up!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Recommend any traveller to spend time to unwind at Khamkirri. Great venue with a variety of accommodation options. Friendly service. Great food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gerus en ontspan. Khamkirri is 'n pragtige plek, het al ons verwagtinge oortref. Ruan, dankie dat jy ons baie welkom laat voel het. Die oornag tent was heerlik om in te slaap, so ook die pragtige badkamer wat ons gebruik het. Heerlike kos by die restaurant. Ons sal definitief weer daar gaan sloene uitskop. Pragtige rivieruitsig gehad. Dankie Khamkirri, dit was die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Glamping op sy beste langs die Oranje Rivier. Die glamptente by Khamkirri is op die oewer van die Oranje Rivier, die tente is baie goed toegerus en die omgewing is baie mooi. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sou graag nog langer wou bly. Het die tyd op die wal van die Oranje baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolus Paulus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastiese akkommodasie, natuurskoon en diens. Ons het in die Rivier Tent gebly wat 'n pragtige uitsig oor die Oranjerivier het. Netjies skoon met eie badkamer. Het heerlik buite gebraai terwyl die son oor die rivier gesak het. Die tent het al die eetgerei wat 'n mens nodig het. Die restaurant het braaipakkies wat ons gekry het saam met braaibroodjies en 'n uitstekende hoenderslaai. Ruan en sy personeel het dit vir ons spesiaal gemaak met opregte omgee en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heerlike ontspanning saam met ons gesin in die natuur. Ons bly altyd lekker by Khamkirri! Die mooiste natuurskoon en rustigheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sien bo. Uitstekende diens en bekostigbaar. Tent en kamers baie modern. Puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Philippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 265

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 375
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 375
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 176 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kalahari, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9A6X4HB5oFzojAByGjW1ByK400kLFENGvcfM3cQzJphg5AxP1r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R375 per nag, vir 2 mense 265 5 1 5 Khamkirri Augrabies 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -28.650962275712 20.448150187836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang