Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Rus

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Danie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Baie lekker. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delville K
1 nag
5.0
Nov 2021

Alles was perfek. Baie dankie Riana vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2021

Gerieflik. Baie netjies, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Kalahari Rus
Baie dankie! Jul is meer as welkom 'n volgende keer. Groete Riana.

Marius V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Des 2019

Ons het baie lekker gebly. Heerlike blyplek, skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Patricia U
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2019

Baie gemaklik. Eienaar baie vriendelik. Laat gearriveer. Maklike access vir sleutel en parkering.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jpa D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2019

Baie aangename verblyf. Kan Kalahari Rus ten sterkste aanbeveel vir iemand wat graag die omgewing wil verken.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Riana
Kalahari Rus
Baie dankie Jean. Jul meer as welkom n volgende keer. Groete Riana

Lulu S
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Sep 2019

Die eenhede was baie netjies, maar nie prakties nie. Die eenhede was baie netjies en skoon. Daar is 'n deur reg agter die dubbelbed in die eenheid en die mense wat agter ons was, het tot in die vroeë-oggendure geraas. Ons was 4 grootmense en 1 kind in die 1 eenheid en 2 grootmense en 2 kinders in die ander eenheid, met 1 klein houertjie melk vir elke eenheid wat definitief nie werk nie. Die braai area is ook nie lekker nie, dit is reg op die straat en almal kan sien wat jy doen. Met die ander verblyf wat ons gebruik het deur die webtuiste steek hulle baie af.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Riana
Kalahari Rus
Beste Lulu, Baie dankie vir die terugvoer. Daar is geen deur agter 'n dubbelbed nie. Die braai area nie op die straat nie, dis wel 'n oop area soos waargeneem kan word op die foto's. Jammer vir die gaste wat laat geraas het, ek was ongelukkig nie bewus daarvan nie. Dis ook die eerste keer wat ek klagtes kry oor die melk wat verskaf word. Daarvoor vra ek om verskoning. Die foto's wat op web verskyn is hoe die eenhede lyk en wat daarin beskikbaar is. Groete Riana

Sanet H
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Jul 2018

Nie weer nie. Ek het ‘n gesinskamer bespreek met aparte kamer. Ons is met aankoms ingelig dat ons ‘n ander een vertrek kamer kry. Al was dit slegs oornagplek was dit te klein en beknop vir gesin van 5. Moes Riana die volgende oggend bel om handdoeke te vra. Het na moeite geklink en dis nie na ons kamer gebring nie, ons moes dit by haar by die heining kry. Skoon en netjies maar sal definitief nie weer daar bly nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ines B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Baie mooi Sal definitief weer van hulle gebruik maak. Baie dankie vir 'n heerlike ondervinding!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Kalahari Rus
Baie dankie Ines! Jul meer as welkom 'n volgende keer.

Cheryl M
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2017

Baie goeie verblyf met aangename gasheer in goeie omgewing. Ons is baie vriendelik ontvang soos familie. Riana het vir ons in die reën gewag en hartlik verwelkom. Die verblyf is netjies, gerieflik, skoon en het als wat 'n moeë reisiger nodig het vir 'n goeie aand se rus. Ons het baie lekker gebly en sal verseker weer gebruik maak van Kalahari Rus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keidebees 24, De Villiers-straat, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxMzVkZTE2LTUyZDktNDY5Ni04NmRkLWZlMWJmMjQ1MmU2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 24 Keidebees De Villiers Street 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.440101406318 21.285115639287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang