Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Sands Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Hugo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie aangenaam. Dankie, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Salig en rustig en stil. Baie rustige, veilige, gerieflike verblyf. Het dit baie geniet, kan dit vir seker aanbeveel. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hedemarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekende oornag geleentheid. Ons verwagtinge is oortref. Rustig, veilig en gerieflik met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hildegarde B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Puik, pragtige verblyf. Puik gastehuis. Netjies en die vriendelikste gasvrou. Askam is 'n klein dorpie en ons het nie so 'n pragplek verwag nie. Die kamer was baie ruim en pragtig met mooi meubels en baie goed toegerus. Die gasvrou is so vriendelik en verwelkomend. Ek beveel die verblyf baie sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Heerlike oornag in gerieflike akkommodasie. Baie gerieflike oornagplek op pad na Kgalagadi. Dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Te lekker. Puik plek. Baie, baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goeie oornag stop na Kgalagadi. Annatjie het ons van die begin tuis laat voel. Rustige, veilige dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker & gerieflik. KS het alles wat mens benodig om jou verblyf gerieflik te maak. Gasvryheid & behulpsaamheid is uit die hoogste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jody P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Convenient, clean and comfy. Didn't get the exact cottage we booked, but we got a quiet cottage that had everything we needed. The host was super friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Skoon en netjiese oornag plek. Baie lekker gebly. Beveel die verblyf aan. Veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 67 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 142/1, Askham, 8814, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExMzllM2U5LWYzOWUtNGVmZi05NzE0LTE4MTUzYzdkMzk2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 Plot 142/1 Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.98084 20.78169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang